LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The White Giraffe River Cottage | LekkeSlaap
+28

The White Giraffe River Cottage

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 38 resensies vir The White Giraffe River Cottage
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Cathy V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Saam met vriende

Baie rustig, skoon en netjies en naby alles.

Baie skoon en netjies, naby alles en inligtingboekie is baie waardevol.

Edwin L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin L

Comfortable with everything supplied.

While the 2 double beds with bathrooms were excellent the sleeper couch upstairs was not. I would suggest advertising two couples.

Johan K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Saam met vriende

Rustig.

Vir mense wat nie met vlermuise kan saamleef nie, word die gastehuis nie aanbeveel nie. Daar is skynbaar geen aktiewe sekuriteitsdienste nie.

Ismari O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ismari O
Saam met vriende

Heerlik!

My ma het 'n goue kettinkie daar vergeet. Die skoonmaker het dit aan Simon, die opsigter oorhandig, wat ons dadelik geskakel het om dit te kom haal.

Lee D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D
Saam met vriende

Lekker gebly.

Waarde vir geld, goeie diens.

Annalize C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize C
Saam met vriende

Great plekkie vir naweek wegbreek! Sal vir seker weer terugkom.

Sien sterre.

Emsia G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsia G
Gesin met tieners

Pragtig en rustig.

Lieflike verblyf met uitsigte oor rivier vannaf sonnige kombuis.

The White Giraffe River Cottage's terugvoer

Thank you so much, I am glad you enjoyed it.

The White Giraffe River Cottage
Helgaard M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, maar alles is daar kort bietjie onderhoud.

Mooi ligging, basiese verblyf maar alles is daar, kort bietjie onderhoud om dit `n baie aangename plek te maak.

Charmain G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain G
Gesin met tieners

Knus kothuis met rivier-uitsig.

Die kothuis is sentraal geleë, binne loopafstand van al die aktiwiteite en restaurante in die hoofstraat. Ideaal vir kort/naweek verblyf. Ons het lekker ontspan en sal definitief weer inklok!

Sonya G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonya G
Saam met vriende

Stil en rustige omgewing. Eenheid bied alle nodige fasiliteite vir aangename verblyf.

Die eenheid bestaan uit 'n netjiese spitsdakhuisie met 2 slaapkamers en en suite-badkamers onder. Daar is 'n goed-toegeruste kombuisie en wasmasjien. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig op die Vaalrivier en die gekibbel van die water plaas mens in 'n rustige luim. Alle fasiliteite is loopafstand van die eenheid.

Chris E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging op rivier, loopafstand na alles in die dorp. Baie basiese akkommodasie, maar ligging maak dit okay.

Sien sterre.

Chris G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die higiëne t.o.v badkamers, vloere en beddegoed was ongemaklik asook veiligheid is 'n risiko.

Die badkamers, storte en vloere was nie behoorlik skoon nie en die beddegoed is afgeleef en voel nie goed nie. Al die deure kon nie oop sodat ons kon afkoel nie en die boom op die braaistoep mors konstant. Dit is die enigste perseel in die straat met 'n lae muur waaroor verbygangers kan kyk of klim, dus onveilig.

Sonja V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Daar was nie enige probleme nie, en ons het baie lekker saam met ons kinders vir 'n paar dae daar gebly.

Moira M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Moira M

The River Cottage has potential but is in need of attention.

The little kitchen has new appliances, but the equipment is sparse. The linen was clean, but the exterior of the unit itself requires a good clean. The windows, doors, sliding doors, kitchen cupboards were dirty. The garden is non-existent, and the previous visitors dog poo was still on the paving. The braai is old, wasn't clean and therefore we did not use it. It might have been due to the Christmas season, but a steady stream of vagrants begging over the wall was unnerving.

The White Giraffe River Cottage's terugvoer

So sorry to hear this. It is no excuse but the house was very busy during December and as much as we do our very best to maintain our usual high level of standards it can be that on this occasion things were missed. My apologies again.

The White Giraffe River Cottage
Schimonay V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schimonay V
Saam met vriende

Dit was baie ontspannend om uit te kyk oor die rivier.

Die Cottage was baie netjies en het 'n baie mooi uitsig oor die rivier.

Francois D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois D
Saam met vriende

Gemaklik.

Gemaklik en redelik. Vervang asb. matrasse.

Johann V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Lekker geslaap.

Baie lekker rustige plekkie. Is gaaf dat die plek honde toelaat, met 'n "eie" erf en die brakke kan lekker buite rondbeweeg. Ons sal weer daar oornag. Die opwasbak is wel hoër as normaal, maar die dames in ons groep sê dit is sodat die mans die opwaswerk moet doen. Die plekkie is selfsorg, neem dus ook jou eie lyfseep, sout en peper, vuurhoutjies, blitz, ens. saam.

Esmé U - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename naweek, verblyf was netjies en gerieflik.

Aangename naweek, verblyf was netjies en gerieflik. Die omgewing Parys is 'n baie oulike dorp, baie winkels en restaurante.

Santie G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Since we walked in the place gave us peace and quiet, which was what we needed. I will rent the place again. Has everything you need.

Anelle N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Lieflike verblyf in Parys met 'n pragtige uitsig.

Jeanine J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanine J
Gesin met tieners

Alhoewel die eiendom fantasties geleë is, is dit bitter onprakties.

Dit is 'n pragtige plekkie maar uiters onprakties. Die TV-kamer bo in die loft is netjies maar dis 'n steil klim op gladde trappe om bo te kom. Ons het dus nooit die TV-kamer gebruik nie. Die kombuis-opwasbak is bors/skouerhoogte en onmoontlik om by op te was. So ook die toonbank waar voedsel voorberei moes word. Ek is 'n lang persoon en ek moes 'n trappie/bankie kry om op te staan. Kort mense (1,7 m en korter) sal nie regkom nie. Die verblyf was aangenaam en die feit dat die diere kon saamgaan was fantasties. In geheel het ons dit baie geniet. Dankie.

The White Giraffe River Cottage's terugvoer

Thanks for the feedback, this intrigued me so I measured the kitchen work surface and sink; both are the same. They are 110 cm in height, granted that's about 10 cm more than a usual work surface but not really a problem unless you are exceptionally short.
The steps are run of the mill steps as seen in the photos.

The White Giraffe River Cottage
Frik M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Frik M
Gesin met tieners

Parys is baie oulik, net jammer alles is toe op 'n Maandag en die cattage was 'n teleurstelling.

Die kothuis is nie skoon nie. Die kamers is bitter klein en beknop. Die beddegoed kan regtig verbeter. Die prys is te hoog vir dit wat jy kry. Die enigste plek wat soort van goed is, was die loft en die uitsig oor die rivier.

Theo V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Gesin met tieners

Baie lekker en gemaklik.

Dit is 'n baie lekker plekkie wat aan al die basiese behoeftes voorsien. Sal net aanbeveel dat al die buitedeure moet kan sluit.

Willie V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met vriende

Rustig.

Cottage baie sentraal en rustige omgewing. Voorsien in alle behoeftes.

Annelien S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien S
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het, skoon, netjies en met hartlike atmosfeer.

Aangenaam verras deur baie bilikke prys vir pragtige plekkie, met heerlike atmosfeer wat skoon en netjies is met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer besoek.

Gerda L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L
Gesin met tieners

Mooi plekkie in 'n baie mooi omgewing.

Heerlike oornag-verblyf vir ons gesin. Alles en nog meer!

Nathan W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan W
Saam met vriende

Ideaal vir `n bachelors, baie netjies en gerieflik.

Uitstekende waarde vir geld, teen die rivier en loopafstand van die middedorp. `n Baie lekker kuier atmosfeer.

Marilise V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise V
Gesin met klein kinders

Die plek is goed ingerig en stapafstand van die hoofstraat.

Die plek is goed ingerig en die kuierarea buite is 'n pluspunt. Ons kon ook stap na die winkels in die hoofstraat.

Imke K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Imke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek vir rus en vrede.

'n Mens is gewoond as jy iewers bly moet jy altyd ietsie self saambring. Die keer was ek behoorlik verras. Ons kon net instap en bly. Die kamers is mooi met alles wat jy nodig het, selfs die "altyd vergete" tweepunt-plug. Die stoep kyk uit oor die rivier en jy kan lank na donker nog daar sit en kuier. Perfekte plekkie vir die hele gesin met genoeg ruimte dat almal 'n plekkie het.

Anne C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C
Saam met vriende

Stunning!

This really was the best located accommodation, we were able to arrive and park our car and never needed to use it again till we left. The town's main road is a short walk from the cottage but still the cottage location is right by the river with the most stunning view, so nice in the morning to sit and have your coffee with the view of the sun coming up over the river. The cottage itself is perfect for 2 couples and the kids have the top level with the TV which they loved. House has everything you will need. Simon, the host, was helpful and friendly. 5 stars from us!

Lynette V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met vriende

Was aangenaam verras oor die ligging en lekker gerieflike huis!

Was 'n baie lekker kuier in Parys! Die akkommodasie was 'n groot verrassing! Gevoel of ons kan aftree net daar en dan! Goeie ligging en uitsig.

Quentin V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Quentin V
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek vir besigheidsverblyf in die week, nie 'n plekkie vir die gesin vir 'n naweek nie.

Die plek is perfek vir iemand in die week vir besigheid of 'n gesin vir een nag oorslaap. Baie klein erf, baie besige straat voor die eenheid en geen privaatheid a.g.v. die lae muur voor die huis, geen braai area nie, net een geroeste braai in die hoek van die erf. Die rivier is naby die eenheid maar jy moet jou eenheid verlaat en ongeveer 150 m loop voor 'n mens kan visvang, soos genoem is daar 'n besige straat tussen die eenheid en die rivier.

The White Giraffe River Cottage's terugvoer

The majority of people love the location of this house, ideal for enjoying the town as well as being right by the river. If you are looking to be secluded and on your own, it would be best to book a lodge or farm outside town.

The White Giraffe River Cottage
Mandy V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location, but needs more attention to detail.

The cottage is perfectly situated directly across the river and we enjoyed sitting on the patio watching the waters flow over the rocks. However, the accommodation is very basic for the price that you pay. There are no oven gloves and the roasting pan is badly rusted, so we had to make a plan and wrap it in tinfoil before we could use it. Small dustbins in the bathroom would also be nice. No establishment guest book explaining how to use the alarm system or any brochures advertising the town and what to do. There were also bats in the roof that scared us half to death when they came flying past in the lounge and kitchen areas, and early in the morning we would find them sleeping on the floor or against the curtains or in the kitchen rack. Overall the cottage seems to be "unfinished", but the Christmas decorations and lights were a nice homely touch, and we still had a relaxing break.

The White Giraffe River Cottage's terugvoer

Hi Mandy.

The bats have been removed this week, apologies but as I’m sure you can appreciate they just decide where they want to be. The alarm is not for use by guests only if the house is left empty. Oven tray can only be a couple of months old but I will have a look and replace if needs be.

The White Giraffe River Cottage
Gerhardus M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhardus M
Saam met vriende

Lekker gekuier, maar slaapkamers is nie goed toegerus nie.

Ons het heerlik gekuier. Die kuierruimte is voldoende toegerus en ruim. Die hoofslaapkamer is ook aanvaarbaar. Die tweede slaapkamer is beknop en die badkamer onvoldoende ingerig.

Rika L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L

Mooi uitsig.

Ons het lekker gebly. Dit het alles wat mens nodig het.

Mark C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C

Dit was skoon, goed toegerus en aangenaam.

Ons het net 'n slaapplek vir die aand gesoek. Was tevrede met alles.

Tommy V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tommy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en naby aan dorp.

Die eenheid was baie netjies en mooi skoon. Simon het ons ontvang en was baie vriendelik. Verblyf is loopafstand van die dorp af.

Marelize P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P
Gesin met tieners

Ideaal vir mense wat privaatheid wil hê.

Huisie staan heerlik privaat op sy eie erf. Pragtige uitsig oor die rivier.

Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fickstraat 12, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNTVjMzdjLWNmYTAtNDFkNy04YmI1LWFmYWFhMjRiMGRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 38 5 1 4 12 Fick Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.895897775996 27.458818234463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!