Graaff-Reinet Akkommodasie by The Whyte House | LekkeSlaap
+45
+45

The Whyte House

24 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Whyte House nooi gaste uit om egte Suid-Afrikaanse gasvryheid te kom geniet in 'n lieflike grasdakhuis in Graaff-Reinet - die hartjie van die Karoo. Die huis spog met antiekware, persoonlike gedenkwaardighede en pragtige kunswerke.

Die verblyf bestaan uit 1 "executive"-/wittebroodsuite en 4 luukse suites. Die "executive"-/wittebroodsuite het slaapplek vir 2 en rook is verbode in die suite. Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed met 'n oopplan-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n basiese kombuis, WiFi, lugversorging en sitkamer in.

Elke luukse suite het ook slaapplek vir 2, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n ruim badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die eenheid sluit gratis WiFi en lugversorging in. Rook is verbode.

The Whyte House beskik oor 'n swembad en parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook die nabygeleë Camdeboo Nasionale Park besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir The Whyte House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Whyte House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4ZDE1NTgzLTg2YzItNDIxNi1hOGZmLTFjMDU0MjVmNzM3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 55A Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.248787585754 24.52694059259
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za