The Wild Coast Tented Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Wild Coast Tented Lodge is op die oewer van die Mapuzi-riviermond en net 'n paar minute se ry vanaf die klein dorpie, Koffiebaai.

The Wild Coast Tented Lodge bied 5 safaritente en 5 gesin-safaritente. Elke tent het gemaklike beddens met beddegoed en 'n privaat chemiese spoeltoilet, asook 'n warmwaterstort.

Die lodge het 'n ongelooflike ligging vanwaar die Wildekus behoorlik verken kan word. Koffiebaai bied voetslaanroetes en is net 'n entjie se ry vanaf Hole in the Wall. Daar is lekker visvangplekkies net 'n paar tree vanaf die lodge.

Die Wildekus is 'n ongerepte natuurlike skat. Dit bied puik visvang-avonture, snorkel- en duikuitstappies, asook uitsigte van die kuslyn, kranse, baaie, afgesonderde strande en golwende heuwels en valleie.

Gaste kan ook een van wonderlikste seeroofdiere op hierdie planeet tydens die sardienwedloop gedurende die wintermaande gewaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Wild Coast Tented Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za