Eversdal Akkommodasie by The Wild Fig | LekkeSlaap
+22

The Wild Fig

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 146, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Wild Fig bied verblyf in 'n privaat tweeslaapkamersuite aan die een kan van 'n privaat residensiële perseel, maar het sy eie aparte ingang vanaf die voorkant van die huis. Dis 'n lekker sluit-en-ry-suite en is ontspannend, stylvol en privaat.

Die suite beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het sy eie alarm met 'n noodknoppie wat geaktiveer kan word. 'n Gang verbind die twee slaapkamers met die badkamer tussen die kamers. Die kamers deel die badkamer.

Die gaste-area het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel en tee en koffie word voorsien. Eetgerei en breekware is beskikbaar indien gaste buite op die stoep wil eet. 'n Smart-TV met Netflix word voorsien in al die kamers en daar is toegang tot optiese vesel-internet. Daar is groot skuifdeure wat toegang bied tot 'n tuin en 'n houtdek met patiomeubels.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.

Die perseel het 'n Weber buite beskikbaar vir gaste om te benut en die gasheer sal die braai-toebehore en borde voorsien. Gaste is ook welkom om van die eko-swembad gebruik te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by The Wild Fig sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Wild Fig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kendalstraat 146, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wild Fig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 146, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwkWw8jbRrk5BXmekfYMYho9GKEEEgrJFqiuOmbHtqTf8tzKLKR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 146 Kendal Street Eversdal 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.86091336372 18.645035626984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za