LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wild Olive Sanctuary Akkommodasie | LekkeSlaap
+12

The Wild Olive Sanctuary Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier-plaas, Naby die N10, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Wild Olive Sanctuary Akkommodasie is op 'n plaas in die Kromriviervallei en bied slaapplek aan 8 gaste.

Dié selfsorghuis het 4 slaapkamers. Twee van die kamers het en suite-badkamers, en die ander 2 kamers deel 'n badkamer. Al 4 Kamers het dubbelbeddens in. 'n Skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, stoof, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n eetarea. Braaipakke, ontbyt en aandete kan met versoek teen ekstra koste bestel word. Daar is 'n heerlike sitkamer en stoep waar gaste kan ontspan. Let egter daarop dat die huis nie 'n TV het nie.

Daar is braaigeriewe en braaihout word voorsien. Troeteldiere is welkom op versoek. Let op die grondpad wat na die huis lei.

Gaste kan stap, draf of fietsry op die plaas. Besienswaardighede in die omgewing sluit Addo Olifantpark en Shamwari Privaat Wildreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kromrivier-plaas, Naby die N10, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier-plaas, Naby die N10, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKIeP0XEYmtUEFSehCMFnMFbnm3amJAwOAKivoxu6q13ymH20hJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) Farm Kromme Rivier Off the N10 6130 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.347435023427 25.867124843997
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!