The WildCard

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The WildCard is 'n lieflike strandhuis met 'n see-uitsig net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in Britanniabaai. Die Shelly Point Gholfbaan is sowat 5 km vanaf die strandhuis.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en skuifdeure wat toegang bied tot die stoep. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Dié twee kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea het 'n oopplan-sitkamer en -eetarea wat toegang bied tot die stoep. Die huis het 'n TV met volledige DStv. Die stoep het ingeboude braaifasiliteite en alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die Weskus is 'n pragtige streek in die Wes-Kaap en dit grens aan die Atlantiese Oseaan in die weste en die Swartland in die ooste.

Slaapplek

'n Bespreking by The WildCard sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The WildCard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 785 R1 517 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false