Wildernis Akkommodasie by The Wilderness Hotel | LekkeSlaap
+94

The Wilderness Hotel

  • Kapasiteit: 444 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Wilderness Hotel is in die kusdorpie Wildernis, halfpad tussen George en Knysna op die Tuinroete geleë. Dié dorpie is uiters bekend vir sy strandmere, lang wit strande en uitkykpunte teen die berg waar jy die walvisse en dolfyne kan dophou. Die hotel bied 'n wye verskeidenheid geriewe, ideaal vir sakereisigers, paartjies, gesinne of kleiner groepe.

Ons het 150 slaapkamers, elkeen smaakvol en gerieflik gemeubileer. Elkeen van die kamers is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Daar is ook 'n verskeidenheid doendinge op die perseel, waaronder 'n skoonheidsalon, 2 swembaddens, 'n rolbalbaan, 2 tennisbane, 'n muurbalbaan, putt-putt, rolstoelvriendelike geriewe, braai-areas, onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek. Daar is ook 6 banketsale en konferensielokale asook 'n trou-venue. Ons restaurant bedien daagliks 'n heerlike buffet-ontbyt en middagete en aandete is ook beskikbaar. Die grootste saal kan tot 300 afgevaardigdes in 'n teater-styl akkommodeer.

Daar is hope doendinge in die omgewing waaronder perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, begeleide staptoere, bergklim, swem en tennis. Die hotel is net sowat 45 minute se ry vanaf Mosselbaai en Knysna af en minder as 'n uur van Oudtshoorn af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 89 resensies vir The Wilderness Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wilderness Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 444 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZGRmMWZhLWMzMzctNDIzYS05MWE4LTcxNGE2NjUyMjhlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 89 5 1 5 6 George Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.993055555555 22.5769015291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za