Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wilderness Hotel

Standaard Dubbelkamer vir Gesin
Vanaf R1 560
R1 560 R1 248
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié basiese kamers is ideaal vir 'n gesin opsoek na sakpaskamers. Die kamers is op die verste end van die hotel en het 'n uitsig oor die hotelgronde. Dié kamers het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die kamers het gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard 2 enkelbedkamer
Vanaf R1 560
R1 560 R1 248
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié basiese kamers is ideaal vir 'n sakpasreisiger. Die kamers is op die verste end van die hotel en het 'n uitsig oor die hotelgronde. Dié kamers het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die kamers het gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Koningkamer
Vanaf R1 560
R1 560 R1 248
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié basiese kamers is ideaal vir 'n sakpasreisiger. Die kamers is op die verste end van die hotel en het 'n uitsig oor die hotelgronde. Dié kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die kamers het gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Gesinskamer met stapelbeddens
Vanaf R1 560
R1 560 R1 248
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié basiese kamers is ideaal vir 'n gesin opsoek na sakpasverblyf. Die kamers is aan die verste end van die hotel. Die kamers het elkeen 1 koninggrootte-bed en 2 stapelbeddens in skakelkamers. Beide kamers het 'n en suite-badkamer. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die kamers het 'n uitsig oor die hotelgronde. Die kamers het gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Dubbelgesinskamer
Vanaf R1 840
R1 840 R1 472
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié gesinskamers het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Ander kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi. Die kamers het 'n uitsig oor die hotel se tuine.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke 2-enkelbedkamer
Vanaf R1 840
R1 840 R1 472
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is rondom die binnehof van die hotel en bied 'n uitsig oor die tuin. Die kamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Ander kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Koningkamers
Vanaf R1 840
R1 840 R1 472
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is rondom die binnehof van die hotel en bied 'n uitsig oor die tuin. Die kamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Ander kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinskamer met 4 enkelbeddens
Vanaf R2 040
R2 040 R1 632
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim gesinskamers het elkeen 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in. Die kamers bied 'n uitsig oor die strandmeer en rolbalveld.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinskamer met 2 enkelbeddens en 1 koninggrootte-bed
Vanaf R2 040
R2 040 R1 632
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het 2 enkelbeddens en 1 koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in. Die kamers bied 'n uitsig oor die strandmeer en rolbalveld.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Koningkamers
Vanaf R2 040
R2 040 R1 632
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is in die voorste vleuel van die hotel en bied uitsigte oor die tuin, berg en strandmeer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Ander kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinssuite
Vanaf R2 040
R2 040 R1 632
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié suites is ruim en beskik oor skakelkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander kamegeriewe sluit 'n sauna-bad, aparte stort, leefarea en kombuis in. Die suite het 'n privaat ommuurde-binnehof.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinssuite
Vanaf R2 420
R2 420 R1 936
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n sauna-bad en 'n aparte stort. Ander geriewe sluit 'n binnehof, leefarea en kombuis in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tariewe sluit 'n 1% toerisme-fooi uit. Dit is betaalbaar by die hotel.

Kinders onder 8 jaar betaal R60 en dié tarief sluit ontbyt in.
Kinders tussen 9 en 15 jaar betaal 50% van die deeltarief en dit sluit ontbyt in.
Kinders van 16 jaar en ouer betaal die volle deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 560
R1 560 R1 248
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 446 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZGRmMWZhLWMzMzctNDIzYS05MWE4LTcxNGE2NjUyMjhlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 560 nouVanaf R1 248 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 6 George Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.993055555555 22.5769015291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem