The Wilds Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Wilds Guest House is in Hluhluwe, Kwa-Zulu-Natal, in die hartjie van Zululand. Die gastehuis is slegs 15 minute vanaf die oudste geproklameerde natuurreservaat in Afrika, die Hluhluwe-Imfolozi Park wat die tuiste is van die Groot Vyf. Dit is ook 'n 10 minute-motorrit vanaf Lake St Lucia wat die grootste estuarium-meer in suider Afrika is.

Die gastehuis bied moderne en luukse gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier, lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV.

Elke kamer het 'n privaat onderdakstoep. Gaste kan in die oggend 'n koppie tee of koffie drink terwyl hulle na die voëls luister of in die aand sit en kuier.

Gaste kan gebruik maak van die swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Wilds Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za