The Wilds Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Luukse Kamer #1
Slegs verblyf
Luukse Gesinskamer #2
Slegs verblyf
Luukse Kamer #3
Slegs verblyf
Luukse Kamer #4
Slegs verblyf
Luukse Kamer #5
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
Hou asb. die motorhuisdeur toe ten alle tye.
Moenie enige waardevolle items in jou motor los terwyl dit geparkeer is nie. The Wilds Guest House kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir die verlies of diefstal van sulke artikels terwyl u motor geparkeer is nie.

Toilette:
Geen sigaretstompies, tampons, sanitêre produkte of enige ander materiaal, behalwe toiletpapier mag in die toilet gespoel word nie. Heffings sal plaasvind vir enige verstopping.

Die swembad:
Die swembad is tot 14:00 tot 20:00 beskikbaar.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
Geen kinders word by die swembad toegelaat sonder toesig van volwassenes nie.
Hou die swembadarea netjies en skoon.
Daar mag nie in die swembad geët of gedrink word nie.
Hou die geraasvlak by die swembadarea laag, aangesien ander gaste se kamers naby die swembad is.
Stel asb. die kinders in kennis om nie in die swembadwater te piepie nie (laat ons die swembad ook higiënies vir ander gaste hou).
Indien jy deel van 'n groep is, hou die swembad ook toeganklik vir ander gaste wat wil swem.

Gasbraai:
Ons het 1 gasbraai beskikbaar teen R50 per dag.
Maak al die kleppe toe na gebruik.
Ons kan, op versoek, gratis borde en eetgerei voorsien. Enige breekskade in hierdie opsig moet deur die gas betaal word indien nie vervang moet word.
Gasbraai word op eie risiko gebruik.

Algemene onbevoegdheid:
The Wilds Guest House kan nie aanspreeklik gehou word indien enige van die volgende voorvalle of omstandighede ons verhoed om ons verpligtinge aan gaste na te kom nie. Ons sal egter wel al die nodige voorsorgmaatreëls tref om gaste se ongerief te probeer verhoed onder hierdie omstandighede:
Onverwagte onderbreking van elektrisiteit, water, riool vanaf en na die eiendom.
Arbeidsoptrede, bugerlike opstand of kriminele gedrag.
Brande, ryp, vloede, stormwind of enige ander groot gebeure.
Omdat ons verskeie gaste het, vra ons u om mekaar te respekteer rakende die netheid van die gemeenskaplike areas en geraasvlak. As ons klagtes ontvang, sal u 'n waarskuwing kry. Verdere klagtes is onderworpe aan die beeindiging van verblyf. Ons behou die reg voor om 'n bespreking te beëindig indien 'n gas 'n storing vir ander word, insluitende bestuur.
Respekteer asseblief die huis en sy inwoners.

Wildritte:
Wildritte kan gereël word na Hluhluwe-Imfolozi.
Tariewe: R680 per persoon - 3 uur wildrit.
Ons benodig vooraf kennis om die wildrit te organiseer.

Omgewingsbeleid:
Die eienaars van The Wilds Guest House is toegewy aan die beskerming van ons hulpbronne op ons planeet en sal ons gaste aanmoedig om ons te help deur:
Ligte af te skakel indien dit nie gebruik word nie.
Te verseker dat krane altyd na gebruik toegedraai word.
Die onnodige gebruik van handdoeke te vermy en net te gebruik wat nodig is.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na The Wilds Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za