LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Willow | LekkeSlaap
+17

The Willow

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgerstraat 22, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Willow is 'n gastehuis in die stil buurt, Amanda Glen in Durbanville wat maklike toegang tot verskeie gesogte skole, die Glengarry Winkelsentrum en die N1 bied.

The Willow bied verblyf in 3 moderne, helder en ruim gastekamers. Een van die kamers het sy eie en suite-badkamer en die ander 2 kamers het 'n gedeelde badkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Mikrogolf en 'n ketel is beskikbaar op versoek. 'n Bababedjies of 'n matras en beddegoed vir 1 kind kan op versoek voorsien word.

Die hele huis, insluitend die 3 gastekamers, die kombuis en die sitarea kan op versoek deur groepe van tot 5 gaste bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wilgerstraat 22, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgerstraat 22, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa65ace85cd6487ef3da542efc9d324100e3cd0416f9bb65c160b724286664803c87d7794fef564fa43ea4f0d0eb16a6bd493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 22 Wilger Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 09:00-00:00 10:00 -33.856265 18.665671
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!