- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Wehmeyerstreet, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 210 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Kom vind meer uit oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis in dié historiese gebou met Victoriaanse meubels, ouwêreldse sjarme en onoortreflike gasvryheid. Die gastehuis is smaakvol gemeubileer met antiekmeubels en 'n groot versameling Afrikana.
Die tuin- en selfsorgkothuise het elkeen 'n en suite-badkamer. Drankies word in die Old Bar of tuin bedien. 'n A la carte-restaurant bedien middagete en aandete - kom ervaar Karoolam soos jy dit nog nooit van tevore geproe het nie.
Die gastehuis is in 'n rustige deel van Willowmore geleë, net 'n paar minute van die N9 af. Doendinge sluit 'n pragtige begeleide of selfry-toer deur die Baviaanskloof (Wêrelderfenisterrein) in, sowel as 'n besoek aan die Ou Kragstasie, Ou Boer Begraafplaas- en Kruitkamer, Joodse Grafte, Pierre Ferreira-staproete en 'n toer deur Willowmore op die Willow Limo.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 70 Wehmeyerstreet, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink The Willow Historical Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Willowmore Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Wehmeyerstreet, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom