LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Willow Historical Guest House | LekkeSlaap
+22

The Willow Historical Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 55 resensies vir The Willow Historical Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Danie B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met vriende

El Ann en haar span met Timoot aan die stuur van die ontvangskomitee is absoluut puik!

Dit is heerlik om soos eregaste behandel te word deur Karoo-vriendelike mense met opregtheid! Hul wil regtig weet of die kos lekker was, of jy lekker geslaap het. Dit is 'n wonderlike plek in 'n wonderlike plattelandse dorp by die ingang van die Baviaans. Moet nie daar wegry sonder ontbyt en moet nie die skaapkerrie mis nie! Baie dankie El Anne en span, sien jul definitief weer!

Waldemar V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar V

Ons het baie lekker gekuier, lekker geswem na ‘n warm dag op die motorfietse. Die lekker kroegie en gasvryheid was eersteklas, ons sal beslis wil terugkom.

Dankie vir die smullekker aandete!

Natalia M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia M
Gesin met klein kinders

Karoo-gasvryheid op sy beste.

Wonderlike diens, mense en kos! Wow, sal dit aanbeveel met kinders wat wil bene rek en klein kinders. Kamers baie mooi en gerieflik ingerig.

Pieter V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag in 'n historiese huis.

El-Anne en haar man verrig wondere om die 150 jaar oue gebou in 'n uitstekende toestand te hou en terselfdertyd die geskiedkundige karakter te bewaar. Ons het een van daardie lekker beddens gehad waarop jy reeds die eerste nag lekker slaap. Die etes (aandete en ontbyt) was uitstekend!

Ugo P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ugo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ek kon langer bly.

Netjies en skoon. Smaakvolle en goed voorbereide etes. Behulpsaam, vriendelik en verwelkomende bestuur.

Hendrik F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F
Gesin met tieners

Funksioneel.

Gemaklik en funksioneel. Aangename personeel.

Patti P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Patti P

Beautiful guest house, but lacking in the finer details.

Very friendly host. My dogs were welcomed which was great. But the accommodation was not great. My shower went from burning you alive to ice cold. Then no hot water, then repeat the process. My room was the only one of 3 with an electric blanket. It was a very cold night. Door handle on the bathroom not working. One lonely rusk in a rather grubby tin in a room meant for two. Dinner was seriously expensive and very bland. Breakfast was good though. I wouldn't choose to stay here again.

Heloise S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S
Saam met vriende

Tydloos, rustig.

‘n Geskiedkundige plek vol onthou. Lieflike skoon ruim kamers, die mense is vriendelik en behulpsaam. Net na ons aankoms is ons 'n lekker beker koffie aangebied wat ons in die rustigheid van die tuin kon geniet. Die kos is heerlik, ons het laat waai met die skaapstertjies.

Nowell B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nowell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Lekker outydse onthaalarea, vol geskiedenis.

Raymond M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker kos.

Ons het rustig gebly en die kos was tipies boerekos wat baie lekker was.

Koos G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Reis terug in weelde na die verlede.

Sien sterre.

Lizel L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel L
Gesin met klein kinders

Ontspanne.

Was baie interessant, al die oudhede.

Suzette V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette V
Gesin met tieners

Disappointed.

We stayed in the self service house. I was very disappointed with the condition. Damp walls in my room, kitchen utensils had to be washed before it could be used, toilet light not working and spider webs in the bathroom. It did not feel as if much attention was given to this unit.

Jeanien M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike outydse gasvryheid en goeie diens.

Ons is hartlik ontvang. mooi, skoon groot kamer. Gemoedelike manier waarmee die bestuurder al ons vrae oor die dorpie beantwoord het. Interessante kroeg met honderde aandenkings. Die aandete in 'n antieke eetkamer was uitstekend, met o.a. die lekkerste 'lamb shank' ooit! Ekstra groot bed met goeie linne. Ontbyt was betyds en flink bedien ten spyte van 'n watervoorsieningsprobleem. Pragtige tuin!

Vaughan H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vaughan H
Saam met vriende

Great food and service, but Flippie Cottage is half star accommodation.

Was treated with 5 star service. Supper was also 5 star quality. However the 2 bedroom cottage called Flippie was not clean. Cobwebs, loose light fittings, room doors don't close and lock properly, toilet area very small and the entrance to the cottage was extremely narrow, so much so that my vehicle got scratched down the side next to the border fence and so-called shrubbery.

Clive W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W
Enkelreisiger

Beautifuly maintained historic building.

What a treat to step into this old house. Friendly and efficient staff with lovely rooms.

Christo B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo B
Saam met vriende

Oulik.

Baie oulik, netjies, skoon en vriendelik.

Andreas S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in geskiedkundige gebou.

Ons het onlangs een nag oorgebly in die mooi en rustige dorpie Willowmore. Ons het vroeër as die inkloktyd gearriveer en dit nie 'n probleem vir hulle. As gevolg van 'n kansellasie het hulle ons 'n beter kamer aangebied as wat oorspronklik voor geboek was teen geen ekstra koste nie. Die 150 jaar oue geboue is pragtig in stand gehou en die tuine netjies. Die kamers is baie skoon en netjies. Hulle het spesiaal vir ons hulle lamskerrie gekook. Die ete was fantasties en pryse goed. Baie vriendelike gasvrou, kon lekker met haar gesels. Sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel vir mense wat die area besoek of net oornagslaap plek soek. Baie dankie vir hulle goeie diens.

Hennie J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons hoogste verwagtinge oorskry!

Ons was die enigste gaste vir die aand, maar nie teen staande het die gasvrou werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Komplimente aan die bestuur en dan natuurlik aan die sjef wat vir ons die mees asemrowende ete opgetower het. Die ontbyt net so voortreflik en smaaklik. Wel gedaan. Julle word sterk aanbeveel by al ons vriende en familie. Sterkte en voorspoed met julle droom, julle het verseker die regte "resep" beet. Weereens dankie.

Koos B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Verrassend!

Die ontbyt was uitstekend en die kroeg, wat ek eers die volgende oggend voor vertrek ontdek het is 'n pragtige nostalgiese plek. Volpunte aan die Van der Merwe familie.

Fransoa J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransoa J
Saam met vriende

Gemaklik en ruim.

Ons het dit verskriklik geniet. Die kamers was skoon, ruim and gemaklik. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons sal verseker weer daar bly as ons in die omgewing is.

Margaret-dorothy V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret-dorothy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel, vriendelik, maklik om te bereik.

Kos was heerlik. Skoon kamer. Goeie diens. Bestuurder en personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Thelmie P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmie P
Gesin met klein kinders

Vriendelik, gasvry en uitstekende diens.

The Willow Guest House kan vir seker aanbeveel word. Die kos is heerlik, die atmosfeer snoesig en gesellig en die akkommodasie baie netjies, ruim en van 'n hoë standaard. Ons het in een van die kothuise oorkant die straat gebly en het dit baie geniet. Hul diens is uitstekend en hul het uit hul pad gegaan om ons te help nadat ons voertuig probleme op pad ondervind het. Baie dankie Jean-Mari en Benriëtte vir jul moeite, ons waardeer dit!

Hannelie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelie V
Gesin met tieners

Historical experience.

Self-catering cottage needs some upgrading and was not worth the rate. The food is excellent.

Frik V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Ons reis ongeveer 4 keer per jaar tussen Johannesburg en Gansbaai en slaap elke keer oor op 'n ander plek om die reis interessant te maak. Die fasiliteite vergelyk goed met ander akkommodasie op die roete en die kos is goed.

Pierre D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige elegante gebou met uitstekende gasvryheid.

Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou. Dit was welkom na 'n motorfietsrit in die warmte. Die historiese kroegie is pragtig en die koue bier en gesels met Elanne baie aangenaam en verwelkomend. Die res van die gebou is baie mooi histories en baie gemaklik toegerus met pragtige ou meubels. Baie stylvol en 'n aanrader.

Christina J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf!

Die kamer was gerieflik en netjies. Die diens uitstekend en die aandetes heerlik. Sal beslis aanbeveel.

Altus N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en tipies Karoo.

Ons gesin het daar oorgebly vir aand. Die kamer was baie netjies en bekostigbaar en die kos in die restaurant was uit die boeke uit. Sal definitief aanbeveel om daar te eet.

Haydn S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Haydn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very relaxing after a long drive.

Service on arrival friendly and professional. Unit was well appointed and had a very comfortable sleep. Food outstanding.

Jannie M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly altyd lekker hier en geniet die kos.

Sien sterre.

William M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verskriklik lekker gebly.

Die gasvryheid is groot en die kos baie en lekker.

Peet L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet L
Saam met vriende

Huislike atmosfeer. Kamers was ruim en skoon.

Dit is sommer net 'n lekker plek om te ontspan, voor die kaggel en dan die smaaklike ete. Ek beveel die aandete aan. Moenie eers dink aan vleisbraai nie. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Dit is 'n huis weg van jou huis. Sal verseker weer daar gaan oornag.

Therese S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Therese S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens in 'n pragtige historiese gebou vol karakter.

Dankie aan die bestuur van Willow Historical Guest House vir puik diens, heerlike etes en Karoo-vriendelikheid wat so eie is aan die Karoo.

Thys F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys F

Geskiedkundige plekkie.

Oud maar 'n ongelooflik baie geskiedkundige plek. Die kos was die beste. Aandete se lamskenkel was die beste. Ontbyt was beter as normaal. Warm geslaap en heerlik gestort. Oulike plek veral die oudhede in die kroeg.

W M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
W M
Saam met vriende

Pragtige plek en huislik.

Pragtige plek om in te bly. Was bietjie teleurgesteld om nie in die hoofhuis/bestemming te bly nie. Die nuwe kamers oorkant die straat is gemiddeld, maar het nie die atmosfeer van die hoofgebou nie. Ontbyt was onverbeterlik, en het dit baie geniet. Dit is wonderlik om die hoofgebou te besoek en al die ou meubels te sien. Wonderlik dat dit so gehou word. Sal definitief weer daar wil bly en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Stephanus W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus W
Gesin met tieners

Vriendelike familie-mense - altyd reg om te help.

Die verblyf was 'n lekker Karoo-ervaring. Ons kon die strate te voet invaar en het altyd veilig gevoel. Het alreeds die fasiliteit by ander aanbeveel. Hou so aan.

Nicky H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky H
Gesin met klein kinders

Dis die mees gasvrye plek ooit. Verblyf en kos uit die boeke!

Dis 'n ongelooflike plek. Ons kan nie wag vir ons volgende kuiertjie daar nie.

Izak V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V
Gesin met tieners

Gemaklik, lekker, vriendelike diens.

Lekker gemaklike stop in mooi dorpie. Baie lekker oornagplek vir reis. Hulle bedien ook 'n goeie ontbyt - heerlik.

Gert D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot, gerieflike kamer in pragtige tuin.

Mooi historiese hoofgebou. Aangename atmosfeer met kaggelvure. Etes baie lekker. Sal beslis weer bespreek.

Graham B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Die Willow Historical Guest House is 'n 3-ster gastehuis. Gesien dat Willowmore 'n baie klein dorpie is, moet ek eerlik wees dat dit al ons verwagtinge by verre oortref het. Die kamers is gemaklik en die kos was uit die boonste rakke. El-Anne en haar werknemers was deurgaans baie gasvry en ons sien uit daarna om weer by hulle tuis te gaan.

Benniel B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benniel B
Enkelreisiger

Ek kan dit aanbeveel.

Ons het nie etes geneem nie, maar ek kan dit aanbeveel.

Theo K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en lekker geëet.

Die webtuiste was misleidend. Etes en drankies is nie ingesluit soos op julle advertensie nie.

Rob R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was far better than we expected it to be. Nice house, friendly people.

We stayed one night in Willowmore on our way to Ladismith and Cape Town.The Willowmore Historical Guesthouse made our stay in Willowmore one to remember. The room was spacious and beautifully decorated. We enjoyed a wonderful and generous dinner. The owner and her staff were super friendly and helped us in any way they could. We recommend this place to anyone who visits Willowmore and surroundings.

Dr Arnaldo And Mrs Jean S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Arnaldo And Mrs Jean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous! It is really a home from home experience and we will be back shortly.

We were blown away by the owners, management and staff. So friendly, helpful and all round awesome. We stayed for 7 nights and found so much to do around the area so is ideal for a holiday destination not only as an overnight stop. We will definitely be back as often as we can, the whole town has a definite "good feel" about it.

Amanda N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda N
Gesin met klein kinders

Die foto's was misleidend.

Kothuis waar ons ingeboek was, was glad nie goed nie. Hemelbed se reling is gebreek. Die gordyne is aaklig. Die badkamer se deur is gebreek en lyk baie sleg. Die storte het nie eers gordyne of iets aan nie. Net dakwaaiers in van die kamers. Toe ons sê ons gaan nie oorslaap nie, word ons ander kamers met lugversorging aan gebied. Hoekom is ons nie in die eerste plek in die beter kamers ingeboek nie? Ons moes ander blyplek soek na 1000 km agter die rug.

Annelise B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Enkelreisiger

Alles wat jy sou wou hê vir 'n oornag.

Vriendelik, uiters netjies. Lieflike atmosfeer!

Arrie S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename ervaring!

'n Baie aangename ervaring met vriendelike personeel! Hulpvaardig en standaard van diens hoog!

Anel S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke gas is spesiaal behandel. Dit was 'n heerlike verblyf! En die kos was uit die boonste rakke!

'n Huislike atmosfeer met pragtige, antieke meubels. Vriendelike diens en heerlike kos!

Werner G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G
Saam met vriende

Gesellig met 'n unieke karakter!

Vriendelik, gesellig, eiesoortig met lekker kos!

Gert H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Anton G - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G
Gesin met klein kinders

Baie informeel, baie lekker en beveel dit aan.

Ons het in Desember 2013 oorgeslaap op pad kus toe, en was baie beïndruk met alles (kamer, swembad, kroeg, kos) en die vriendelike atmosfeer. Ons sal weer daar oorslaap in die toekoms!

Zieldre K - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zieldre K
Gesin met klein kinders

Gemaklik!

'n Goeie plek om te oornag op die pad na ons vakansiebestemming.

Neels N - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n verblyf om te onthou en 'n kultuur-ervaring.

Ons het een aand hier geslaap. Die kamer is ruim en was skoon. Die personeel is baie hulpvaardig en laat jou sommer tuis voel. Die klein kroegie moedig jou aan om met ander gaste te kuier. Ons het sommer gou vriende gemaak. Ons het ook gehou van die verskeidenheid disse op die spyskaart en ons kos is goed voorberei. Ons kan The Willow Historical Guest House enige tyd aabeveel.

Dirk K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf, goeie etes en mooi omgewing met besondere diens.

Dis 'n ou pastorie met 'n besondere versameling ou plaas- en huisvoorwerpe. Daar is 'n groot, gesamentlike voorkamer met 'n kaggel en kroegdienste. Die etes was baie heerlik. Dankie vir die uiters vriendelike diens en gasvrou. Ons vind die oop stort interessant, soos in Europa. Goed toegerus met alle nodighede. Ons was in 'n afsonderlike huisie van hoofgebou, en kan dit sterk aanbeveel!

Helgardt M - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgardt M
Saam met vriende

Heerlike verblyf en kuierervaring!

Die kamers is ruim, netjies en het al die nodige geriewe. Die gastehuis met die oudhede wat uitgestal is, is iets besonders. Sal dit definitief deel van my toekomstige reisplanne maak.

Vanaf R1 470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 470
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Wehmeyerstreet, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGQ1MjI4LWQ4MjAtNGMzNS1iODI0LTRhZTQxYTViMDkzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 470  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 70 Wehmeyerstreet Willowmore 6445 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.295433333333 23.491733333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!