OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6
1 resensie
Selfsorg
Opsomming van Resensie
3 uit 5van 1 resensie vir OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Stefanie S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat
Nuwe woonstel maar baie raserig.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6's terugvoer
Good day Stefanie,
Jammer om te hoor jou besoek by The Willows nie so goed was. Bou werk is nou heltemal klaar, die swembad, Braai area en gimnasium is almal nou oop en die Fiber Wi-Fi is ook nou in. Ons hoop u sal weer kom bly om die verskil te sien.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom