Port Elizabeth Akkommodasie by The Willows Resort & Conference Centre | LekkeSlaap
+44

The Willows Resort & Conference Centre

Oord
  • Kapasiteit: 483 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Rylaan, , Port Elizabeth, 6019, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R320 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Willows Holiday Resort & Conference Centre is in die pragtige, malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Die oord bied selfsorg-eenhede wat met 3 sterre gegradeer is, 'n groot karavaanpark, privaat kampeerplekke en venues vir konferensies, funksies en troues.

Ons is net 'n paar meter van die strand af, teen die kus in Port Elizabeth. Die klipbanke maak dit ideaal vir visvang en kinders kan ook lekker speel by die rotspoele. Die klein, privaat strande met die getypoele is perfek vir swem en sonbaai. Vir die avonturiers is daar baie speletjies en doendinge in die oord en ook in en rondom Port Elizabeth.

Die geriewe en dienste in die oord beskik oor alles wat jy mag nodig kry tydens jou vakansie. Toegang word beheer by die oord en daar is sekuriteitswagte wat die area patrolleer om die veiligheid van gaste en hul besittings te verseker. The Willows bied stilte, vrede en baie gesinspret, terwyl jy steeds naby al die besienswaardighede en geriewe van 'n stad is.

Die oord kyk uit oor die Indiese Oseaan en het een van die beste uitsigte in Die Baai. Dit skep die ideale agtergrond om jou troue, funksie of konferensie 'n onvergeetlike ervaring te maak. Ons bied spyseniering vir alle geleenthede, die huur van venues en toerusting, spanbou-pakkette en die dekor en opset vir funksies en trou-onthale.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir The Willows Resort & Conference Centre
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Marine Rylaan, , Port Elizabeth, 6019, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Willows Resort & Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R320
per nag (plek vir 4)
Vanaf R320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 483 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Rylaan, , Port Elizabeth, 6019, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzdhZjNkLWQ1NjAtNDUxZC04Y2Q1LTRmZTUzN2Q0OWJkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R320  per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 Marine Drive Schoenmakerskop 6019 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.044138800063 25.611520707607
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za