The Winds Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Winds Guest House bied selfsorg-oornagverblyf in Bloemfontein, 'n stad met 'n oorvloed geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 2 eenhede wat onderskeidelik slaapplek aan 2 en 4 gaste bied. Die eerste eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en die tweede eenheid het 1 slaapkamer met 'n badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en die badkamers het elk 'n bad of 'n stort.

Die kombuisies in die eenhede is elk met 'n yskassie, 'n induksiestoofplaat, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep wat na 'n lieflike tuin met braaigeriewe en buitemeubels lei. Die eenheid het ook WiFi, DStv, lugversorging en elektriese komberse.

Doendinge in die area sluit Bloemfontein se dieretuin, die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Kasino, geskiedkundige besienswaardighede en Bloemfontein se gholfklub in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Winds Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za