- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tottenhamlaan is 6, Melrose Estate (Rosebank), Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 450 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
The Winston Hotel is in Melrose Estate in Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy geskiedenis, museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n smakie van die opwindende lewe in die stad.
Ons het 8 Superieure, 19 "Deluxe" en 3 Binnehofkamers, altesaam met slaapplek vir 60 mense. Al die kamers is smaakvol versier en bied slaapplek vir 2 mense. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Toegerus met WiFi, lugversorging, waaier, ondervloerse verhitting, haardroër, strykyster, telefoon, DVD-speler en 'n TV met DStv.
Geriewe op die perseel: swembad, konferensiegeriewe, kamerdiens, gastesitkamer, biblioteek, en veilige parkeerplek.
Die hotel is gerieflik geleë, net 200 m se stap vanaf Rosebank se Gautrainstasie wat aansluit by Sandton, Johannesburg se middestad, Pretoria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Winkelsentrums, boetieks, restaurante, flieks, banke, OTM'e en straatkafees is alles lekker naby aan die hotel.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tottenhamlaan is 6, Melrose Estate (Rosebank), Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Melrose Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tottenhamlaan is 6, Melrose Estate (Rosebank), Johannesburg, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom