The Wodehouse
Beskrywing
The Wodehouse is in die Randjesfontein Perdelandgoed geleë en bied basiese selfsorgverblyf in 'n selfsorg-eenheid
met 'n ruim slaapkamer vir 2. Daar is ook 'n boonste eenheid met 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die sitkamer in die tweeslaapkamereenheid het 'n slaapbank vir 'n klein kind.
Ons is 15 minute se ry vanaf Midstream Mediclinic en 10 minute vanaf Galagher Konferensiesentrum.
Daar is ook verskeie malls en restaurante in die omgewing.
Daar is Uber-dienste binne 'n 10 minute radius om die eiendom beskikbaar.
Ons woon op 'n 1,3 hektaar kleinhoewe wat ons met ons honde, katte, eende en perde deel. Let wel dat jy dalk met honde te doen gaan kry.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na The Wodehouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |