The Wooden Fish
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Wendy C - Mrt 2024
Algehele gradering
Sielsgenot en vrede. So dankbaar.
Mariana L - Mrt 2024
Algehele gradering
Riana is 'n fantastiese gasvrou. Die eenheid bied alles en meer! Dit is netjies.
The Wooden Fish se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Mariana. Jul is altyd welkom.
Vriendelike groete
Riana
Jacques B - Jan 2024
Algehele gradering
Een heerlike kuier en lekker ontspan. Eienaars is vriendelik en behulpsaam.
Karen W - Okt 2021
Algehele gradering
I had a wonderful stay. Perfect for a short working holiday.
Penny N - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect!
The Wooden Fish se terugvoer
Thank you so much for the kind words and compliment.
Regards,
Riana Niemand
The Wooden Fish
Esta B - Mei 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en het baie tuis gevoel en goeie waarde vir geld.
Jessica B - Apr 2021
Algehele gradering
It felt like home, had a lovely stay.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kanferstraat 13, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom