Stellenbosch Akkommodasie by The Wormhole Garden Cottage | LekkeSlaap
+6

The Wormhole Garden Cottage

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwiksterkweg 13, Onderpapegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Wormhole Garden Cottage bied gehalteverblyf vir 'n gesin, paartjie of sakereisiger in Stellenbosch. Dit is naby die universiteit, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die kothuis is op 'n residensiële perseel, beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met meeste DStv-kanale. Gaste kan die komplimentêre WiFi gebruik.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Wormhole Garden Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir The Wormhole Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kwiksterkweg 13, Onderpapegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wormhole Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwiksterkweg 13, Onderpapegaaiberg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGykTFU1XaJAzwHNZ4lZmMCN7abmIMSlKjTpAsl3ILabuqKG38q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 13 Kwikstert Road Onderpapegaaiberg 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.938988 18.829607
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za