Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Yard

Katze Family Room
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Katze Family Room het 4 stapelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort en toilet net buite die eenheid. Die slaapsaal het 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid is 'n opslaanhuis wat keurig opgeknap is. Daar is ook 'n buite opwas- en braaiplek. Die eenheid is semi-selfsorg.

Die eenheid/kamer het
Slaapsaalbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Alhowel alle eenhede by The Yard troeteldiervriendelik is, moet dit asb. vooraf gereël word met die eienaar. Net klein tot medium honde word toegelaat. Alhoewel daar hoë mure/heinings reg rondom die verblyf is, is elke eenheid afgekamp met net 1 m hoë heinings.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Vine
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Vine bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort en die eenheid lei na die stoep met 'n uitsig oor die tuin. 'n Yskassie, mikrogolf en basiese eetgerei en breekware is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Alhowel alle eenhede by The Yard troeteldiervriendelik is, moet dit asb. vooraf gereël word met die eienaar. Net klein tot medium honde word toegelaat. Alhoewel daar hoë mure/heinings reg rondom die verblyf is, is elke eenheid afgekamp met net 1 m hoë heinings.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bed in The Shed
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Bed in the Shed-eenheid (BITS) beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger. Die kamer is apart vanaf die hoofhuis en het veilige parkeerplek langs die eenheid beskikbaar. BITS was eers 'n werkswinkel, maar is opgeknap en het 'n baie unieke karakter. Reg buite die eenheid is daar 'n gemeenskaplike opwasplek en braaiplek. BITS het 'n buitebraai en kuierarea en is ingekamp vir die veiligheid van jou troeteldier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Alhowel alle eenhede by The Yard troeteldiervriendelik is, moet dit asb. vooraf gereël word met die eienaar. Net klein tot medium honde word toegelaat. Alhoewel daar hoë mure/heinings reg rondom die verblyf is, is elke eenheid afgekamp met net 1 m hoë heinings.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cottage
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is privaat, agter die hoofhuis en bied 'n uitsig op die pragtige berg. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is ook lugversorging. Verder is daar 'n aparte braai-area en kaggel. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alhowel alle eenhede by The Yard troeteldiervriendelik is, moet dit asb. vooraf gereël word met die eienaar. Net klein tot medium honde word toegelaat. Alhoewel daar hoë mure/heinings reg rondom die verblyf is, is elke eenheid afgekamp met net 1 m hoë heinings.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Farmhouse
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ou plaashuis met hoë plafonne, houtvloere en ruim vertrekke. Daar is baie oudhede wat gaste sal fassineer. Die kaggel in die sitarea en ruim braai-area skep die atmosfeer vir 'n rustige kuier. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die gaste van die ander 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die Plaashuis is troeteldiervriendelik, maar dit moet vooraf met die eienaar gereël word. Daar is baie veilige parkeerplek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Alhowel alle eenhede by The Yard troeteldiervriendelik is, moet dit asb. vooraf gereël word met die eienaar. Net klein tot medium honde word toegelaat. Alhoewel daar hoë mure/heinings reg rondom die verblyf is, is elke eenheid afgekamp met net 1 m hoë heinings.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 20, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9903b8b098379876a81c030dbf2713a9833120e4e93ef68f516d3d6513c8479de565cb852301f26e314c1df147d45f82f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 20 Roos Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.15440612571 18.871575595736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem