Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TheDOORSinn

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir TheDOORSinn
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tijmen S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tijmen S
Saam met vriende

Lekker ontbyt ook.

Baie mooi plek. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld en aangename verblyf.

Ons eerste keer by theDOORSinn en dit was werklik 'n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Die kamer was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
George E
Besigheidsreis

Big bed and comfortable.

Reasonably priced dinner provided by the restaurant, but breakfast could be better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastasia K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anastasia K
Gesin met tieners

Basiese kamers, maar netjies en skoon en baie mooi fasiliteite.

Beslis een van die beste akkommodasies in Mokopane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob V
Enkelreisiger

Baie lekker gebly! Veral die BUTTER-restaurant en kroeg geniet. Baie dankie aan Quintin en sy span!

The DOORSinn is 'n ruim eiendom in Mokopane wat ongetwyfeld in jou reisbehoeftes voorsien. Die BUTTER-restaurant op die perseel is onlangs opgeknap en voeg waarde toe tot die eiendom. Ek is absoluut mal oor die uitleg en dekor. Quintin en sy span het my baie welkom laat voel. Alhoewel die vestiging hoofsaaklik voorsiening maak vir langtermynverblyf, sal ek sterk daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Besigheidsreis

Presies wat ons nodig gehad het na 'n moeë dag!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheDOORSinn se terugvoer

Goeie dag,
Dankie vir die goeie verwysing. Ons streef na 5-ster diens.
Groete,
Riaan

TheDOORSinn
Benno J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benno J
Enkelreisiger

Excellent.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann-mari P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann-mari P
Gesin met klein kinders

Was 'n aangename besoek.

Ons het lekker gekuier by theDOORSinn, maar 'n vol rolletjie toiletpapier so nogal die dag kon red of dat daar dan andersins aangedui word dat jy jou eie toiletpapier moet saamvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheDOORSinn se terugvoer

Ons is baie jammer oor die toiletpapier. Die kamers word na dit gediens is, geinspekteer en van toiletpapier, shampoe ens voorsien. Ons is ook 24 ure van elke dag beskikbaar indien u iets sou benodig.

Hoop om julle gou weer te sien.

TheDOORSinn
Herbert S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herbert S
Besigheidsreis

Was goed.

Verwag beter kwaliteit, gratis WiFi en vir die bedrag kon hulle 'n volledige ordentlike ontbyt ingesluit het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TheDOORSinn se terugvoer

Goeie dag Herbert,

Dankie vir u terugvoer.

Die perseel het bied gratis Wi-Fi, jammer as u nie die inligting ontvang het nie.

Soos u gesien het, was ons besig met herstelwerk aan ons kombuis. Vanaf 1 Augustus 2017 sal alles weer in werkende toestand wees om ontbyte te bied.

Hoop ons kan met u volgende besoek u verwagtinge oortref.

Groete,
Riaan

TheDOORSinn
Vanaf
R1 932
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 932
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 932
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 136, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe15021d8b29dd03231f2f1a92d7e2bd894dca005a07b1c1ead4b59a804085454af7fc526d96347ce081de67ec133db0a75ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 932 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 136 Pretorius Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.191461913914 29.006145894527