LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Theebos Self-Catering Apartment | LekkeSlaap
+34

Theebos Self-Catering Apartment

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir Theebos Self-Catering Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cindy W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, mooi en baie baie netjies. 100% vir kliëntediens.

Baie dankie aan Anneline en haar man vir hulle vriendelikheid. Die omgewing is baie baie veilig. Diens is tops. Ek beveel julle plek 1 000 000 maal aan.

Karin B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige, skoon verblyf.

Baie skoon, netjies, mooi. Alles wat benodig word is voorsien. Vriendelike ontvangs. Rustige plekkie. Heerlike verblyf.

Ruaan V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan V
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjies en vriendelike gaavrou

Was so lekker. Mens voel sommer tuis.

Carel S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Vriendelike paartjie, netjiese, rustige & privaat eenheid.

Michael K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker by Theebos gebly.

Alhoewel Theebos 'n selfsorgwoonstel is, het ons gevind dat die woonstel baie meer gehad het as wat ons verwag het. Ons moes eintlik net klere en kos saambring. Alles was in 'n perfekte werkende toestand en baie netjies. Ons gasheer Anneline het seker gemaak dat ons lekker gebly het. Sal beslis weer daar oornag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a very pleasant stay at Theebos.

Although Theebos is a self catering apartment, we found that the apartment had been stocked with much more than we expected. We really only had to bring clothes and food. Everything was in perfect working order and very neat and tidy. Our host Anneline made quite sure we had a great stay. Will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michel J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We hebben ZA vrienden in Strand maar willen ieders privacy respecteren en verblijven daarom in self sorg.

Het is voor de 2de keer dat we hier verblijven. Komen volgende keer zeker terug.Theebos ligt dicht bij de natuur, korte wandeling naar het strand is een voordeel.

Albertus V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Heerlik gebly, naby die see en ons plekkie, was baie mooi, gerieflik en het als wat 'n mens nodig het. Rustige atmosfeer en baie cosy. Dankie vir jul gasvryheid.

Jeanette M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf!

Dankie, ons waardeer dat ons voertuig veilig kon parkeer. Stilte, mooi tuin en vriendelike diens deel van die pakkie.

Colette V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite a perfect environment and wonderfully relaxing.

It was a great experience. Really enjoyed every aspect of our small breakaway. From the location, to the hospitality. Picturesque private apartment. And upon arrival my partner and I felt right at home with the welcoming we got from Anneline. Thank you, we'll definitely be back in the future.

Bronlynn S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronlynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ideale plekkie vir 'n wegbreek van mens se besige lewe.

Ons het dit baie geniet. Die stil omgewing was net was ons nodig gehad het. Die beste was om so naby die see te wees. Die plek was baie netjies ingerig en mooi. Dankie aan Anneline - haar gasvryheid het ons waardeer.

Johan S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusting en aangenaam.

Uitstekende waarde vir geld. Anneline was baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan. Dankie.

Jacques Q - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Q
Besigheidsreis

A very enjoyable stay in a tranquil environment and ideal for business travellers.

I was well received by Anneline and was pleasantly surprised by the spacious apartment which was well decorated and comfortable. There was a large retractable desk in the lounge area which was very handy to work on.

Nellerine A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellerine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Ons het 'n lieflike tyd gehad. Alles is skoon en netjies. Alles is daar wat mens nodig het. Sal enige tyd weer terug gaan.

Senobia D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senobia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Anneline, jy is n baie besondere mens, jy en Oom Sevens. Ons tydjie by julle netjiese en rustige plekkie was lieflik, dit het soos huis gevoel. Ek sal definitief weer kom. Alles wat mooi is en Gods rykste seën.

Theebos Self-Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie Senobia. Jou en die ander gaste se positiewe terugvoering maak dit alles vir ons die moeite werd en lekker om te weet dat dit wat ons tot stand gebring het ook vir ander mense 'n goeie ervaring is.

Theebos Self-Catering Apartment
Fanie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en volledig toegerus.

Baie dankie vir heerlike kwaliteit-akkommodasie met goeie linne en handdoeke en baie skoon.

Dominique B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties. Ontspannend. Kalm.

Baie gerieflik. Veilig. Warm. Huislik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was amazing. Relaxing. Calming.

Very comfortable. Safe. Warm. Homey.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alwayda S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwayda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Baie rustige omgewing, goeie gasvryheid.

Maryke S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, sentraal en mooi.

Sentraal. Kan maklik alle toeriste plekke besoek.

Carina V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders netjies en vriendelike diens. Aangenaam verras.

Sal beslis weer na Theebos Self-Catering Apartment gaan. Veilige parkering. Privaatheid. Baie skoon en netjies. Het alles wat mens sou nodig kry

Boné V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boné V

Absoluut fantasties.

Theebos is eerlikwaar 'n stunning plekkie, met alles daarin wat 'n mens nodig het vir 'n perfekte tydjie weg. Anneline is baie behulpsaam en gasvry - dit voel asof jy tuis is. Beslis waarde vir geld en sal in die vervolg definitief net hier boek.

Kobus N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry, baie netjies en sterk aan te beveel.

Sien die sterre.

Francois B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met vriende

Gasvryheid.

Ons het heerlik gebly en Anneline het ons gehelp met beddegoed en 'n pot soos ons nodig gekry het.

Margot S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike, rustige en goed toegeruste plek.

Ons het regtig baie lekker gebly. Dis egter baie sentraal geleë en binne tref afstand van die see en Mall. Ons het baie veilig daar gevoel en regtig heerlik gebly. Sal beslis Theebos aanbeveel.

Theebos Self-Catering Apartment's terugvoer

Hartlike dank aan al ons gaste vir hul baie positiewe terugvoering, ons waardeer dit elke maal.

Theebos Self-Catering Apartment
Jeanette B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, goed ingerigte plekkie. Perfek geleë.

Theebos is 'n pragtige woonstel, met alles daarin wat 'n mens nodig het vir 'n perfekte vakansie. Annelie is baie gasvry en laat mens tuisvoel. Beslis waarde vir geld. Sal definitief terug gaan soontoe. Dankie Annelie.

Annelie W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en ruim woonstel-eenheid - 'n gerieflike tuiste by die see en naby die wynlande.

Baie dankie vir jul gasvryheid en die keurige verblyf verskaf. Ons het heerlik gekuier en kom beslis weer. Baie goeie waarde vir geld!

Gerda R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring om die kosbare plekkie as verblyf te kon hê.

Theebos was meer as wat ons verwag het. 5-ster, knus en met baie ekstra bederfies. Dankie Anneline en Sewus dat jul die plekkie met ons gedeel het. Sal beslis aanbeveel.

Virgil G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Virgil G
Saam met vriende

Ongelooflik.

Dit is 'n lieflike plekkie en sal enige couple aanraai om daar te bly.

Rudi L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Alles wat mens nodig het in die perfekte huisie weg van die huis. Ons gaan beslis weer by Theebos kuier!

Jp V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker!

Om by Theebos Self-Catering Apartment te gebly het was die beste ervaring wat ons nog ooit ervaar het.

Theebos Self-Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer al ons gaste se goeie terugvoering, en ons sien uit om julle weer te ontvang.

Theebos Self-Catering Apartment
Chris Z - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tweede keer wat ons by Theebos bly en sal weer volgende keer daar bly.

Skoon, netjies, uitstekende ligging, naby alles wat jy nodig het. Baie dankie, Anneline en Sewes. Ons het baie lekker gebly.

Dass H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dass H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a peaceful stay at Theebos.

We had a peaceful stay. Our hosts were very cordial. I observed that they had much experience in the hospitality trade. We shall return when the need arises. Regards.

Koos S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster gehalte - onberispelik netjies.

Met ons aankoms was alles perfek gereël, Anneline het ons ingewag, en dadelik laat tuis voel. Die gastehuis spreek van uitmuntendheid! Voorsiening is gemaak vir alles waaraan mens kan dink, tee, koffie beskuitjies, melk, Dstv, baie goed toegeruste badkamer, die hoofslaapkamer is baie gerieflik en gemaklik. Anneline het ook vir ons 'n verwelkomingsbrief gegee wat al die nodige inligting bevat oor die omgewing, winkels, eetplekke ens.

Desiree P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vreedsaam.

Baie skoon, gerieflik, en dis 'n vreedsame plek. Hulle gee aandag aan detail. Toegerus met alles wat jy nodig het. Hulle is uiters vriendelik en help graag. Goeie waarde vir geld, ons sal definitief weer 'n draai maak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very relaxing and peaceful.

Very clean, comfortable and peaceful place. Their attention to detail. Everything you needed was there. Their friendliness and helpfulness outstanding. Real value for money, will definitely return.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anneie M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, wonderlik en rustig.

Anneline is wonderlik. Gaan uit haar pad om haar gaste te help en tuis te laat voel. Vreeslik netjies en skoon. Dit is 'n moet om daar tuis te gaan as jy in die Strand plek soek.

Martie C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, veilig en rustig.

Anneline het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Theebos is pragtig, netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Veilige parkering in motorhuis was pluspunt. Sal verseker weer daar wil tuisgaan! Kan dit beslis aanbeveel!

Lelani F - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani F
Enkelreisiger

Heerlike oase om by te ontspan.

Ek sal Theebos vir enigeen aanbeveel. Dit is 'n lekker snoesige plekkie, gerieflik ingerig met alles wat jy nodig sal hê. Ek sal enige tyd weer daar wil bly.

Kevin S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en pragtig!

Sien die sterre.

Leon D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek! Kon nie vir meer gevra het nie!

Baie dankie Anneline en Sewus vir die wondelike gasvryheid en die rustige atmosfeer. Ons kon werklik afskakel en ontspan! Ons sien uit daarna om weer by julle te bly met ons volgende besoek. Baie dankie.

Sandra C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gemaklike verblyf.

Alles skoon en mooi. Daar was ekstra's om dit 'n baie genotvolle tyd te maak.

Hugo B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Gesin met klein kinders

Sal vir seker weer daar gaan bly.

Baie vriendelike verwelkoming. Baie netjies. Glad nie 'n probleem gehad met die kuier van ander gaste vir een aand nie. Ekstra eetgerei is voorsien. Baie netjies en gerieflik en naby alles.

Theebos Self-Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie Hugo, Erika en Karlien vir positiewe terugvoering! Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Theebos Self-Catering Apartment
Barend N - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Theebos is by verre die beste vakansieverblyf ooit!

My standaarde is nogal hoog wat akkommodasie betref en Theebos was voorwaar die eerste plek waar ek so gemaklik gevoel het soos by my eie, skoon huis. Die plek is lieflik en smaakvol versier en die eienaars het sowaar aan alles gedink wat in jou behoeftes kan voorsien. Die gasvrou is beslis gebore vir die industrie en los mens werklik met 'n gevoel dat jy gou weer by Theebos sal aanklop.

Iwanese A - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwanese A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Theebos was baie netjies en die bestuurder Anneline baie vriendelik ek sal dit aanbeveel vir enigeen wat alleen tyd nodig het met hom of haar maat.

Theebos is baie netjies die plek is loopafstand vanaf die strand geleë en dit was 'n bonus. Anneline is 'n goeie bestuurder.

Cheryl M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome dwelling. Clean, well equipped and wonderful owner - we loved our stay.

We had a wonderful stay at Theebos. Anneline was a perfect host and the place was clean and had everything we could possibly need. We could walk to the beach every day as it was close enough and very well situated close to everything. We would highly recommend this place to everyone.

Bennie V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good quality at an excellent price!

My wife and I was pleasantly surprised with the quality and finishing touches of the venue. Our host was friendly, caring and helpful. We enjoyed our stay and will recommend Theebos without hesitation. The only problem with giving a positive review is that it might make it difficult to find an opening for future reservations!?

Mpho S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho S
Saam met vriende

Theebos is a great spot for a holiday away from home.

We absolutely loved our stay at Theebos. We felt like we at home, Anneline was a great host and loved all those small details she put out for us. Definitely coming back to Theebos for another trip to Cape Town.

Michelle A - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustieke en aangename verblyf.

Sien asb. die sterre.

Charne A - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plekkie. Voel soos 'n huis weg van die huis af en die plekkie is lekker gerieflik.

Dis 'n baie lekker plek vir wegbreek en rus. Anneline is baie gaaf en laat jou tuis voel. Sal dit definitief aanbeveel.

Anna V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Theebos is baie gerieflik met alle benodigdhede op hande - inkopies kan ook gedoen word by die sentrum naby. Eetplekke is ook naby.

Theebos is baie sentraal geleë vir uitstappies in en om Kaapstad. Die strand is ook binne loop-afstand. Verblyf is van hoogstaande gehalte en die woonstel is goed beskerm met 'n alarmstelsel. Annelien is baie hulpvaardig en laat 'n mens tuis voel.

Kenneth Q - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to be recommended to friends

We had a lovely stay (my wife and I); as a result we will recommend you to our friends.

Marie-claude B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-claude B
Enkelreisiger

Anneline was absolutely delightful. I felt like a long-lost friend.

Thank you for your outstanding hospitality and looking after a foreign visitor so well.

Zulfa K - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulfa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Everything was there - even a dishwasher and soap!

I really didn't expect everyhting that was available us. My husband had a great rest, we loved it! I really enjoyed every last bit of the outside, close to the beach and a very quiet environment. We will definitely return for a longer stay. The garden and braai was clean and neat.

Anita G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G
Besigheidsreis

Baie netjies en baie goed toegerus; ons het heerlik gebly.

Ek was aangenaam verras met die plek. Anneline het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Daar was letterlik alles in die kombuis van koffie, tee, suiker, beskuit tot sout en peper en vars melk EN soutbeskuitjies. Dit het baie punte by my getel. Ek sal haar plek sterk aanbeveel en sal dit definitief weer gebruik as ons in die omgewing is. Dankie Anneline, "doen so voort", jy is 'n aanwins en goeie advertensie vir LekkeSlaap se akkommodasie!

Kobus P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal verseker weer daar gaan bly met 'n "smile"!

Sewes en Anneline se gasvryheid en plekkie wat hulle het, is 'n juweel!

Deon B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Besigheidsreis

Kon nie beter gevra het nie! Absoluut waarde vir geld. Vriendelike gasvrou!

Ligging perfek; vriendelike gasvrou; uitstekende meubels; naby aan strand en winkels; sal verseker weer daar bespreek!

Voneshen N - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Voneshen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway!

Will be making my next booking here again :)

Drickie E - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drickie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het heerlik gebly in die moderne, goed toegeruste eenheid. Anneline het ons hartlik verwelkom. Daar was ook ekstra berderfies soos beskuit, koekies, koffie, tee, melk ens. en ook sagte handdoeke. Dankie!

Tania K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige atmosfeer in 'n pragtige tuin met baie privaatheid.

Het 'n baie vriendelike ontvangs gehad. Die eenheid is pragtig en baie netjies, met tuisgebakte koekies en beskuit wat vir ons gewag het!

Marnus J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ons verblyf by Theebos was 'n aangename ervaring en ons sal verseker weer gebruik maak van Anneline se gasvryheid as ons weer in die Strand gaan vakansie hou. Ek kan Theebos beslis aanraai vir dié wat rus en vrede soek met privaatheid.

Marise F - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise F
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf in 'n skoon, stil en privaat woonstel!

Anneline is 'n puik gasvrou. Ons was vir geen oomblik bekommerd oor veiligheid nie. Die woonstel is goed toegerus en baie skoon. Ons het ons kleinseun se noodsaaklike medikasie daar vergeet en sy het dit dieselfde oggend nog vir ons laat koerier na ons volgende bestemming. Vyfster diens. Hoogs aanbeveelbaar.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greystraat 142, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NTU1YmQ5LTYwMjktNGYwYi1iOTc1LTRjMDY1MjZkOGZhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 142 Grey Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.10112 18.82058
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!