Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Theescombe Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-weg 10, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Theescombe Self-catering Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 ten volle toegeruste kothuise, op ’n kleinhoewe in die voorstad Theescombe in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die verblyf is ideaal vir gesinne, paartjies en sakereisigers.

Elke kothuis het ’n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Daar is ’n yskas, stoof, mikrogolfoond, sowel as ’n TV met OpenView HD-kanale en WiFi. Daar is veilige parkeerplek.

Geriewe by die instansie sluit braai-areas, ’n speelgrond vir kinders, ’n swembad, perdry en ’n skoonheidsalon in ’n rustige plaasomgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter S
5.0
Fantasties! Great verblyf! Kan definitief aanbeveel - braai bak sal nice wees.
Mrt 2025
Arthur T
Gesin met klein kinders
5.0
Peace of mind. Homecoming and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Zukiswa M
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute fun. We had absolute fun, the establishment is easily located, neat, clean, and the host was super friendly. We had the best t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Trudie F
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike en hulpvaardige gasheer en vrou. Gerieflike en netjiese eenhede. Ons het oornag verblyf gesoek tydens ons dogter se matriekafskeid. Die ak...
Sien meer
Sep 2024
Marlein D
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies. Skoon, netjiese verblyf. Ons het lekker gebly. Daar was wel geen water tydens beurtkrag nie. Sou graag hiervan wou geweet het voor d...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Schoeman-weg 10, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Theescombe Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-weg 10, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffbeb86d68fc563ad036bda02762daa645ddbd403752c97898d278d5ce4d3f5b0977522b1e4089d52b7060689d647eb96a3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 10 Schoeman Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.973625784843 25.479377277788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang