Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thembe Eco Lodge

Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerterrein het lieflike bome en welige gras. Gaste wat hier bly het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met storte en daar is elektrisiteit met 'n lig en muurproppe en braaigeriewe by elke kampplek.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampgeriewe.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is betaalbaar met of voor aankoms.
Geen kredietkaartfasiliteite.
Bring jou eie handdoeke saam.
Neem asb. kennis dat Kosibaai in 'n 4x4-area geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met slaapplek vir 4 en Lugversorging
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kamers is volledig toegerus vir selfsorg en gemeubeleer met 1 dubbelbed en 1 stapelbed (2 enkelbeddens bo-op mekaar). Daar is 'n stort, wasbak en aparte toilet in die badkamer en die oopplan-kombuis/eetarea het 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond, eetgerei en breekware. Elkeen van hierdie chalets het ook 'n stoep en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Die tarief is vir 'n volledig gemeubileerde selfsorg-eenheid met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, badkamer en 'n oopplan-kombuis, stoep en braai-area.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is betaalbaar met of voor aankoms.
Geen kredietkaartfasiliteite.
Bring jou eie handdoeke saam.
Neem asb. kennis dat Kosibaai in 'n 4x4-area geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kamer is volledig toegerus vir selfsorg en gemeubeleer met 1 dubbelbed en 1 stapelbed (2 enkelbeddens bo-op mekaar). Daar is 'n stort, wasbak en aparte toilet in die badkamer en die oopplan-kombuis/eetarea het 'n yskas, mikrogolf, stoof met oond, eetgerei en breekware. Elkeen van hierdie eenhede het ook 'n stoep en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Die tarief is vir 'n volledig gemeubileerde selfsorg-eenheid met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, badkamer en 'n oopplan-kombuis, stoep en braai-area.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is betaalbaar met of voor aankoms.
Geen kredietkaartfasiliteite.
Bring jou eie handdoeke saam.
Neem asb. kennis dat Kosibaai in 'n 4x4-area geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
A-raam-kamer met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamers is toegerus vir selfsorg en is ingerig met dubbelbeddens. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe in die binnehof.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Die tarief is vir 'n volledig gemeubileerde selfsorg-eenheid met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, badkamer en 'n oopplan-kombuis, stoep en braai-area.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is betaalbaar met of voor aankoms.
Geen kredietkaartfasiliteite.
Bring jou eie handdoeke saam.
Neem asb. kennis dat Kosibaai in 'n 4x4-area geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 114 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thembe Eco Lodge, Thembe Eco Lodge, Kosibaai, 3973, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZGM4NDIzLTg2NGUtNDA1NS04MGE4LThlN2RlMTg2ZWYxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Thembe Eco Lodge Thembe Eco Lodge 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.948638963024 32.813774943352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem