LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8
Lodge in Olifantkus

Thembe Eco Lodge

Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
15 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kampeerterrein het lieflike bome en welige gras. Gaste wat hier bly het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met storte en daar is elektrisiteit met 'n lig en muurproppe en braaigeriewe by elke kampplek.

Oorsig van kamer/eenheid
• 1 Badkamer

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampgeriewe.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is betaalbaar met of voor aankoms.
Geen kredietkaartfasiliteite.
Bring jou eie handdoeke saam.
Neem asb. kennis dat Kosibaai in 'n 4x4-area geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Thembe Eco Lodge, Thembe Eco Lodge, KosiBay, 3973, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZGM4NDIzLTg2NGUtNDA1NS04MGE4LThlN2RlMTg2ZWYxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 Thembe Eco Lodge Thembe Eco Lodge 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.948638963024 32.813774943352
Soek in 'n groter streek