Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thembelihle Gastehuise

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 49 resensies vir Thembelihle Gastehuise
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Rachel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S
Enkelreisiger

It was peaceful and pleasant.

Quiet place and in close proximity to shops, schools, and other amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Slindile K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Slindile K
Gesin met tieners

We really enjoyed our stay and if there is next time I will make sure I will make sure I book the same place.

Thembelihle Guest House is the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Net te veel lawaai a.g.v. ander gaste en verkeer. Sal nie vir swak slapers aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons het 'n aangename nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa V
Saam met vriende

Clean and good location.

I will book there next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K
Saam met vriende

Skoon, gasvry.

Baie skoon en ligging so naby snelweg vir terugkeer na JHB. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sou maklik langer wou bly as ek meer tyd gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilandre P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandre P

Baie netjies. Parkering vir voertuie is net te min.

Sal enige tyd weer by Thembelihle Gastehuis oornag. Goeie kliëntediens en baie netjies! Parkering vir voertuie is net te min. Karre word vasgeparkeer wat dit net ongemaklik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R
Besigheidsreis

Well positioned for restaurants, shops and highway.

Would definitely stay there again, good value and easy access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeffrey M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeffrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Great stay on such a clean and nice property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reginald K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald K
Saam met vriende

Excellent.

What a nice place to stay. Will do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vanessa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stort klein en bed ongemaklik.. Verder skoon.

Skoon en veilig vir 'n een nag oorslaap. Bed was ongemaklik en het na middel ingesak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel T
Saam met vriende

Grootliks teleurstellend.

On was in 'n agterkamertjie ingedruk, stukkende meubels, vuil kombuis, swak gordyne, swak kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibusiso V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly located for my event! Comrade!

I was there for the comrade marathon, so it was easy to go to registration, easy to go to bus to the start in Durban, easy and shortest walk after running 87 km, stress and hustle free for me. I liked the way they vary their breakfasts! They'll be my first choice place to stay if ever I am in Pietermaritzburg! Scottsville!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sboniso B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sboniso B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at the guest house, I will come back again.

Furniture need to be improved, otherwise the service is good and staff also friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmarie E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy net vir 'n plek soek om te slaap naby die casino is dit oukei, sal nie aanbeveel vir gesinne met kinders nie.

Daar is 2 dele van die B&B een lyk heel skaflik, en dan die gedeelte agter, jy loop letterlik na 'n ander erf toe, die tuin is verwaarloos, bourommel lê rond. Jou kamer is apart van die badkamer en jy deel die badkamer met almal wat daar bly. Daar was 'n wasmasjien buite ons kamervenster wat tot laat in die nag gebruik was, aardige geluik. Maar ek moet sê die beddegoed, kamer, en meubels was skoon en netjies. Vir die prys wat jy betaal R400 vir 2 persone/nag, is dit genoeg as jy net by die casino wil kuier tot laat en die kamer as slaapplek alleen gebruik. Sal glad nie voorstel om jou kinders saam te neem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met vriende

Lekker plek om by te slaap vir die Midmar Swen.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Hulle het vir ons die kamers gewys waar ons geslaap het en vir ons die sleutels voorsien met 'n heksleutel. Hulle het op versoek vir ons die ontbyt ingepak om saam te neem Midmar toe omdat ons vroeg daar weg is. Lekker aircon gehad om die kamers af te koel. Daar het net 'n spieël gekort in die 2-enkelbedkamers. Verder het ons gerus geslaap. Dankie vir 'n wonderlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matsenki M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Matsenki M
Gesin met tieners

It is not quite habitable.

I did not like the place at all. Had I been given full information I would not have chosen it. I did not like the common bathrooms, the unbearable noise made by some visitors. It felt more of a hostel, full of irresponsible men! The location is good, but the fact that one drives straight into the road was a bit unnerving. I appreciated the fact that there was WiFi. The rooms and indeed the wardrobes were not quite clean when we arrived. The surrounding is quite untidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tumelo M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tumelo M
Besigheidsreis

Bedlinne is oud en rafel uit. Die mure was vuil en daar het nog hare op die vloer gelê.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mc B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n vinnige oorslaap en oornagverblyf vir die aand voor die Comrades.

Het daar oornag voor die Comrades. Perfek vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Gesin met klein kinders

Lekker.

Lekker gebly, vriedelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharin K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharin K
Enkelreisiger

Besonder aangenaam, met ongelooflike gasvryheid!

Thembelihle Gastehuis se strategiese ligging; 4 km vanaf die lughawe, klipgooi-afstand vanaf die moderne Southern Sun Casino kompleks met winkelgeriewe en restourante asook die rustige atmosfeer in die omgewing van die KZN Universiteit kompleks en boonop binne loopafstand in verskillende rigtings vanaf talle besighede maak dit die no. 1 plek vir oornag of naweekbesoekers. Met die Comrades-marathon kantore en die Scottsville-renbaan as Comrades marathon-eindpunt 'n skrale minder as honderd meters weg, hoef voornemende Comrades-deelnemers nie 'n meter verder te soek vir die beste akkommodasie vir hul doel as juis net Thembelihle Guest House. Word ten sterkste aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby waar ons wou wees.

Die kamer was gerieflik. Personeel is vriendelik. Beddegoed en handdoeke in 'n toestand. Kort 'n rakkie in die stort. Net 'n klein seeprakkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sara-anne C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sara-anne C
Gesin met tieners

It was a really great stay.

The staff were very friendly and helpful. Sitting by the pool was very relaxing. Lovely surroundings and very clean. A home away from home!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was regtig lekker.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Om langs die swembad te sit was baie ontspannend en baie skoon. 'n Huis weg van die huis af!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant

Willing staff, even though not highly professional. The meal, dinner, was overpriced and consisted of only one dish. No starters or dessert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Esme J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Ongeorganiseerd, swak admin en 'n hele deurmekaarspul!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrietha V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrietha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

As dit net vir vinnige oornagplek is, is dit ideaal. Ons kamer se lugversorging was buite werking en dit was 39 grade buite. Na 'n versoek is ons geskuif na 'n baie kleiner kamer met lugversorging. Ek sou dalk aanbeveel dat hulle probeer om dit uit te sorteer voordat gaste arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys O - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gys O
Saam met vriende

Ek het werklik onwelkom gevoel van die begin af.

Die dames by die ontvangs was bot en die eerste oogopslag by die voordeur was onnet. Daar het twee boeke op die grond gelê by die voordeur en die kombuisdeur was oop waar die personeel hulle eie kos voorberei het. Die dames het ook sommer geëet en kuier by die ontbyttafel die aand. Het vir ekstra bakke, borde en eetgerei gevra aangesien ons gebraai het. Ek is vriendelik gevra om my eie skottelgoed te was na die tyd. Lapa het geen lig by braaier. Ontbytspyskaart het ook verander. Gevra vir spek en eiers toe kry ons 'n varkworsie i.p.v. spek. Geen verskoning aangebied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met vriende

The rooms are clean and neat.

Thank You for our short stay. Breakfast was delicious and the staff very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Kamers is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Malcolm W
Enkelreisiger

The room I stayed in was a bit "dingy" and somewhere else, not at the house in the photo as this house was being renovated.

It was conveniently near to the shops and not too far to walk to the start of the marathon. When I arrived to book in at 3 Millbourough Road Scotsville I was told that the house was being renovated but they had a quiet room for me at a different address about six blocks further away and nowhere near to the shops (I was on foot because I got a lift). It also meant I had further to walk in the morning (3,5 km) to the start of the race. That night there was noise all night long from the neighbor. I had to dress in the middle of the night and walk round to the neighbour and explain that I was to wake up at 03:00. There was a problem with mosquitoes getting in, because the room does not close properly. There were also ants crawling everywhere in the room. The ceiling fan was broken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa B
Besigheidsreis

Gasvryheid geniet, puik diens, mooi tuin en swembad, maar uiters teleurstellende grootte van dubbelbedkamer.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Puik diens wat dit betref, maar ons voel dat die dubbelbedkamer wat ons op die foto's gesien het geensins dit was wat ons gekry het nie. Ons kon skaars beweeg, so min spasie was daar in ons kamer. Ons het die dimensies van die kamer geneem en sal altyd met toekomstige besprekings vra dat die grootte van die kamer letterlik eers gegee word, anders stel ons nie belang nie. Wat ook waar is, is dat ons seker nie wat wonders moes verwag vir hul tarief nie, maar ons is wat dit betref uiters teleurgestel en verontrief. Ons moes vir 9 nagte in die piepklein kamertjie beweeg en probeer om nie te ontsteld te raak nie. Ek wil weer noem dat niks anders ons afgesit het behalwe hierdie aspek nie! Wonderlike en baie gawe eienaar, sy vrou en personeel. Komplimente vir jul gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pumza H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pumza H
Besigheidsreis

Can be improved.

The owners need to be more available. They seemed to leave the customer service to the kitchen staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faffa V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Faffa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net die een nag oorgeslaap. Vir ons doel was dit voldoende.

Die kamer was ruim en netjies genoeg vir ons doeleinde. Ontbyt kon beter gewees het maar was voldoende alhoewel ons nie ingelig is dat dit in die eetkamer bedien word nie. As ons weer een nag moet oorslaap sal ons weer van die gastehuis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R

Everything was perfect the staff went well out of their way for me.

Excellent place to stay, great staff, amazing breakfast! Everyone helped me out a lot which made things so much easier as I have been travelling alone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hemien B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hemien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Skoon mooi kamer met 'n ordentlike stort!

Dit is naby die kasino en goeie eetplekke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon M
Besigheidsreis

Waarde vir die tarief wat betaal word, sal beslis weer gebruik in die toekoms!

Waarde vir geld en die personeel is professioneel en baie behulpsaam, om nie eers te praat van die stewige onbyt wat bedien word in die huislike atmosfeer. Daar is wel een probleem en dit is dat die gordyne moet verander word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zama M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zama M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation in a secured locatiuon

Our stay at Thembelihle was good as usual. The staff is friendly and the place is sparkling clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandla Z - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Hey I enjoyed my stay at Thembelihle together with my partner very much. I have already recommended it to my best friend. He will come there any time soon. Thank you for the service,friendly staff and all. Even other guests I met during the breakfast were all friendly. I chatted with people from England,Germany and Free State. What a wonderful experience. Thank you once again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, maar die geriewe het opknapping nodig.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sbani S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sbani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great guest house

It was a very nice place very friendly people and you feel at home when you at Thembelihle guest house. Very safe and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herman V
Besigheidsreis

Die kamer was skoon ens. maar ek kan beter waarde vir my geld elders kry.

Terwyl die kamer ens. skoon was, is die kamer baie klein - te klein om gemaklik in te werk - en daar is ook nie 'n maklik beskikbare kragprop vir die skootrekenaar of die ketel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B
Gesin met tieners

Clean and peaceful. Breakfast was great and filling, staff were amazing.

The venue you advertise must be where you guest will be staying, or at least be told the photo's you have viewed will be the venue you stay at, but the address is different to where you will first come to. It is a little uncomfortable for a guest to get to the venue advertised, and then be told that the staff need to take you to another venue down the road, even if the venue down the road is just as great or better. The accommodation we stayed at was perfect as it was clean and peaceful. The DStv channel options were all we needed for the time spent there. It was great to have a pool to take a dip in after a busy day out. Would have been nice to braai, but we unfortunately didn't have the time. Breakfasts were great and filling, and the staff were amazing. The only pointers I have for you going forward are for breakfasts: if you could get one of those catering things, with dividers to keep the food warm, and separate things like bacon, tomatoes, viennas etc. This way visitors can pick what they feel like, and it will also be warm. I personally have a son who is very picky; he likes eggs, and not cheese, so to get egg with cheese on top can be disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff were friendly.

It was a suitable little room to stay in for our pre-midmar swim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dricus P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dricus P

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willy B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willy B

Vriendelike diens, en skoon en netjies.

Die stil area was netjies en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Qaphela M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Qaphela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thembelihle Guest House is a place where you always keen to visit, it nice,quite, romantic

I love the place,,,,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M
Gesin met tieners

The owner was so loving and friendly, it actually felt like home

The welcome from the auntie was the best! Not even mentioning the food; though it would be nice to consider including supper or dinner. I enjoyed being there and wish I didn't have to leave. I just want to thank the lady who assisted me, she was so amazing and loving!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Gesin met tieners

Will definitely recommend and return to

Very pleasant stay and owner very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna T - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Donna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money

Very central, they just need to work on presentation of breakfast and include some variety.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Milborrow Pad, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxODJjNjEwLTQwODItNGEyMy05OGU4LTU0NDJiNTE5YTdmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 49 5 1 4 3 Milborrow Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.614626917535 30.400811433792