Thera 29

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thera 29 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers. Dit is in die gegoede, veilige Calypso Beach-ontwikkeling tussen Langebaan en Club Mykonos geleë. Ons is stapafstand van die strand af.

Die grondverdieping van hierdie dubbelverdiepinghuis het 'n ruim oopplan-leefarea. Daar is 'n ingeboude braai op die eerste verdieping. Die huis bevat 4 slaapkamers en 2 van die kamers is op die grondvloer. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en 'n broodrooster. Die oopplan-leefarea is ingerig met oorgenoeg sitplek, 'n eetkamertafel en stoele en sekere DStv-kanale. Linne en handdoeke word ook voorsien.

Die ontwikkeling bied toegang tot 'n pragtige strand en dit is na aan verskeie restaurante. Weens die watertekort sal wasmasjiene nie beskikbaar wees nie tensy die bespreking vir 7 dae of langer is.

Slaapplek

'n Bespreking by Thera 29 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thera 29 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 886 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false