Thesen Island Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thesen Island Studio is 'n dubbelverdiepingwoonstel met selfsorggeriewe in Thesen Islands, 'n pragtige woongebied in Knysna met 24 uur-toegangsbeheer en verskeie interessante winkels en restaurante.

Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die eetkamertafel het 2 stoele. Daar is 2 stoele en 'n platskerm-TV met DStv in die sitarea. En die woonstel maak oop op 'n sondek wat noord front.

Slaapplek

'n Bespreking by Thesen Island Studio sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thesen Island Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]