Thesen Islands Akkommodasie by Thesen Island Views | LekkeSlaap
+41

Thesen Island Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quill-eiland Q10, Thesen-eiland, Knysna, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thesen Island Views is 'n selfsorghuis langs die kanaal in die rustige Thesen Islands-residensiële landgoed in Knysna. Dié landgoed het 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n klompie interessante winkels en restaurante.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 dubbelslaapkamers op die boonste verdieping, en daar is 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer onder. Die hoofslaapkamer het toegang tot 'n houtbalkon met 'n lieflike uitsig oor die kanaal.

Die kombuis is vir selfsorgverblyf toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met bankies waarop 6 persone kan sit. Die sitkamer bied toegang tot 'n houtdek met 'n etenstafel en sonstoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Thesen Island Views sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Quill-eiland Q10, Thesen-eiland, Knysna, 6670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quill-eiland Q10, Thesen-eiland, Knysna, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNWJlYTAxLTdmZjYtNGEyNi05MWNmLWYzMzdhNGY1NjgwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 550  per nag (plek vir 6) Q10 Quill Island Thesen Islands 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.049309315569 23.051706976166
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za