Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments
Beskrywing
Gaste kan kies tussen duplekswoonstelle wat of noord of suid front. Elkeen het 'n patio en sy eie privaat jetty. Die woonstelle het elk slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien, tuimeldroër en ontbyttoonbank met stoeltjies. Die gemaklike leefarea maak oop op 'n balkon met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe en 'n lieflike uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dakwoonstel wat noord front word deur middel van trappe bereik. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamer met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens, linne en badhanndoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die gerieflike leefarea het 'n TV met DStv, sowel as 'n etenstafel met stoele. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n eetarea, ingeboude braaigeriewe en 'n lieflike uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timber Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom