Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R350.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis:
Die Thesen Island Homeowners Association (TIHOA) het 'n BUPL (biometriese gebruikersbetalingsheffing) geïmplimenteer. Dit kom neer op 'n bykomende fooi van R97 per biometriese gasteregistrasie. Ten minste een gas in die groep is verplig om te registreer en die genoemde heffing te betaal.
Enige bykomende gas wat registreer en die biometriese stelsel gebruik sal ook die heffing per gas dra. Passasiers hoef nie te registreer nie, maar die name en ID-dokumente van alle groeplede moet op die groepleier se biometriese dokument ingevul word. 'n Afskrif van elke volwasse gas se ID/paspoort in die gesin/groep moet ingesluit word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
P123 Plantation Island, Thesen islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang