TheSolution BnB

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 21 Aug 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

theSolution BnB het 'n uitsig oor 'n subtropiese vallei wat lei na die Nahoonrivier. Visarende broei teen die kranse van die rivier en hul kenmerkende krete kan dikwels in die verte gehoor word. Die stil, welige omgewing lok groot voëls soos tarentale en loeries wat op die perseel nesmaak. theSolution BnB is sentraal geleë en veilig, en jy kan dus ontspan en herlaai. Die gasheer, Matt, woon in 'n aparte huis op die perseel en sal seker maak dat gaste heerlik rus.

Dié BnB skep die indruk dat dit baie afgeleë is, maar dis eintlik net 'n paar minute vanaf Bonzabaai en Nahoon-strand. theSolution BnB het 'n swembad en is baie naby groot winkelsentrums en oefen- en vermaakgeriewe.

Die gashere doen hul bes om te verseker dat die gaste gemaklik bly, daarom het die kamers ekstra lang beddens wat oorgetrek is met kwaliteit-linne vir ’n heerlike nagrus. Elke kamer het 'n koningrootte-bed wat verdeel kan word in 2 enkelbeddens en elke kamer het sekere DStv-kanale, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na TheSolution BnB gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 R504 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af. Geldig vanaf 21 Aug 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za