Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Thira Santorini

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 11 Thira Santorini
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karien S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Gesin met klein kinders

Gerieflik/netjies/mooiste uitsig/veilig/goed toegerus.

Ons het ons verblyf by Thira 11 baie geniet. Die verblyf is baie goed toegerus, netjies en skoon, asook baie veilig. Die mooiste seeuitsig wat werklik rus vir die siel bied. Dit was lekker om strand toe te kom stap en die swembaddens was 'n bonus. Die gasheer was so vriendelik en behulpsaam. Ons het baie gebly en sal dit vir enige gesin aanbeveel wat tyd by die see wil deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Thira Santorini se terugvoer

Baie dankie Karien, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer! Ons is baie bly dat julle lekker kon rus en die tyd daar geniet het.

11 Thira Santorini
Vanaf R4 500
R4 500 R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R4 500 R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R4 500 R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207a859ea2788c5390bc9ef31b696f4fa3b1875432d1fc1fad68f42402d0a04acca4f7b12413197dc55869f29285a810de9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 101 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.523391026269 31.227168162486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem