Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Third Rock Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 46 resensies vir Third Rock Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Amelia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic en rustig.

Vat 'n stappie terug in tyd. Plaaslike atmosfeer. Basiese geriewe. Pragtige omgewing om in te ontspan en rustig te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy R
Saam met vriende

Very nice.

Excellent service. I would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a convenient stopover.

The facilities at Third Rock Guest House were just what we wanted for a stopover and the host was very friendly and made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

We were greeted on arrival and received all the information we needed. The owner is very friendly and helpful. We loved our stay there and will highly recommend Third Rock Guests House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Thank you, Amanda, for the kind words. It was a pleasure hosting you.

Third Rock Guest House
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Everything is extremely dated. Had constant issues with hot water. No lights in bathroom and kitchen during loadshedding.

Although the host was extremely helpful and friendly, living in 2023, you have to have modern furniture and appliances. DSTV package was rubbish and not enough done to have a pleasant stay during loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth Magdalena C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Magdalena C

Vriendelike ontvangs. Sal weer daar oornag.

Die Tuin is regtig pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met vriende

Rustig, gasvry en goed vir die siel.

Ons was buite ingewag deur die gasheer, Keith, wat 'n gawe verrassing. Hy het ook vooraf seker gemaak ons is op pad en dat ons weet hoe om by die bestemming uit te kom. Keith is vriendelik en sorgsaam. Die gastehuis is 'n besonderse ou huis met pragtige plankvloere, deurkosyne en deure en die mooiste opskuif houtvensters. En om op die wye stoep met sy rooi gepolitoerde vloer te sit en kuier, is 'n aangename ervaring wat jou terugneem na vervloë dae. Die tuin is 'n lushof wat met sorg deur droë tye gelawe word. Sy personeel is gaaf en my troeteldiere is met groot liefde en begrip ontvang. Dankie Keith.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie Heidi, vir die mooi woorde. Alles van die mooiste en beste vir julle. Hoop ons sien mekaar weer.

Liefde Groete,
Keith.

Third Rock Guest House
Charlene R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Pragtige, groot huis met groot stoep en omheinde tuin.

Perfek vir my honde. Gasheer was baie verwelkomend. Kuierstoep en interessante tuin vir honde. Puik gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie, Charlene. Dit was 'n vooreg om julle te huisves. Interesante geselskap en goed versorgde diere. Beste Groete. Keith.

Third Rock Guest House
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D
Gesin met klein kinders

Baie mooi huis met 'n lekker ruim erf.

Baie netjies oorgedoen en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rip W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rip W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was unpleasant.

In general the rating on your website is unacceptable at 5. The house is old and dilapidated. The house is next to the truck over-night stop and trucks are idling the whole night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was onaangenaam.

Oor die algemeen is die gradering op die webwerf onaanvaarbaar teen 5 sterre. Die huis is oud en vervalle. Die huis is oornag langs die vragmotor-parkeerarea en die vragmotors raas die hele nag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie tevrede.

Alhoewel die kostes aan die akkommodasie goedkoop was, sal ons glad nie die gastehuis aanbeveel nie. Dit is oud, die houtvloere val in, my kinders is met splinters huis toe. Die ligging is sleg - dis oorkant 'n groot swaarvoertuie oornagplek - dit het vir ons as gesin met twee kinders uiters onveilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Hi Carina,

Ons akkommodasie is ideaal vir gaste wat oornag en die gerief waar ons in die dorp geleë is.

Jy het eers jou balans betaal 3 weke later, na ons jou aanhoudend probeer kontak het in verband met die uitstaande gelde, mag dit moontlik die rede wees vir jou resensie.

Jy is reg dit is 'n ou huis en dit is presies wat op ons webblad staan. Dit is 'n huis wat dateer tot nog voor die Anglo-Boere oorlog waarop ek baie trots is en word daagliks skoon en instand gehou.

Ek, die eienaar, het persoonlik daardie nag tot 02h00, dit is hoelaat julle gesê het julle gaan vertrek, oor julle wag gehou soos wat ek julle vroeër die middag meegedeel het.

Third Rock Gastehuis.

Third Rock Guest House
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welda D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welda D
Saam met vriende

Alles was baie gemaklik. Gawe ontvangs.

Gasheer baie vriendelik en ons van besienswaardighede van die dorp vertel en spesiale reëlings getref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Enigste probleem is trokke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klasina H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heidi en Keith was baie behulpsaam en vriendelik.

Goeie ligging en alles was skoon en volledige kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley H
Enkelreisiger

Good value for money.

Third Rock is a lovely old house with a pretty garden, including an interesting labyrinth. The owners are helpful and friendly, nothing is too much trouble. It is not luxurious, but it is clean, the bed is comfortable and has nice linen. As I had an hour or two to spare the owners showed me around Ventersburg which doesn't at first sight look like much, but is actually an interesting place. Only drawback is that there are no good restaurants in town, but that is not the fault of the owners. Otherwise, a good place to stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lena B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lena B
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Was baie skoon. Kan dalk net beskuit neersit, en toiletsproei in die badkamers neersit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Enkelreisiger

This was a good place to stay for our purpose and we were taken care of very well.

We were extra well taken care of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis.

Mooi kamer met on-site badkamer, so ook Pragtige ou vensterrame en deure. Buite boma, lekker ouma se stoep. Doolhof vreeslik interessant, raaiselagtig en uniek. Eienaars baie aangename mense, behulpsaam, vriendelik en omgee mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie, Erica vir die mooi woorde. Ons voel ryker daaraan toe nadat ons julle ontmoet het.

Third Rock Guest House
Yolandi M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Yolandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Ek het 'n bespreking gemaak vir die "Guest Room" soos na verwys op Third Rock se bladsy. Die foto's dui aan dat dit 'n kamer in die hoof huis is met 'n en-suite netjiese badkamer. Op ons aankoms by Third Rock was dit nie die geval nie, en ons is begelei na ons kamer wat 'n buitekamer op die perseel is. Die kamer self is semi-aanvaarbaar met netjiese beddegoed, alhoewel dit nie op die standaard van die hoofhuis se kamer is nie. Maar die badkamer laat weel te wense, aangesien die wasbak en stort (met vuil stort gordyn) van so aard is dat ons dit nie gebruik het nie en nie kon stort nadat ons die vorige aand by 'n troue was nie, en verder het die handdoeke hare op gehad. Uiters teleurgesteld in die standaard van Third Rock, en die misleidende foto's.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustavo W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustavo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ondervinding.

Eienaars was baie vriendelik en het ons dadelik op ons gemak gestel. Die kamers was bruid suite gehalte en die huis het gevoel soos ons eie huis net better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja D
Saam met vriende

Netjies.

Het bespreek vir 2 en suite-kamers en toe ons arriveer het hul nie die bespreking ontvang nie en moes ons kamers sonder badkamers neem. Nie die prys werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezette H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ezette H
Gesin met tieners

Interessante ervaring en 'n stukkie nostalgie.

Ventersburg was vir ons 'n bittersoet ervaring: Die pragtige ou plaashuis met ouma se stoep, gekombineer met 'n byderwetse labyribth om te stap, die pragtige 100 jaar oue NG Kerk, goed onderhou, maar met min mense en min geld wat oorbly op die dorp vandat die N1 verlê is. Ons het heerlik gebly in die goed toegeruste plaashuis met groot kamers en muskietnette oor elke bed. Indien jy sekuriteitsbewus is sal hierdie plek dalk nie vir jou werk nie, maar vir 'n unieke ervaring van "plattelandse Suid-Afrika" word hulle hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met tieners

The best place in Ventersburg!

The client service was exceptional, because the owners met us when we arrived and later also checked in on us, although we were only staying for one day. My whole family (6 of us) loved the house, the braai area, the stoep and the surrounds. Very tranquil. I will definitely return here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Thank you for the kind words, Ivan. It was a pleasure having you and your family.

Third Rock Guest House
Marlena V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Gerieflike oorslaap op pad see toe.

Gerieflike en netjiese oorslaapverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina N
Gesin met tieners

'n Veilige rusplekkie op die lang pad.

Ons het eintlik net 'n plekkie gesoek om te rus voor ons verder ry en Third Rock het ons verwagtinge oortref. Ons het regtig veilig gevoel en heerlik geslaap, baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sampie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie S
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Ek het net die aand oorgeslaap op pad na Secunda. Keith en sy vrou was baie behulpsaam en Keith het my gehelp om my remligte reg te maak wat foutief was en dit in die donker en reën, want ek het later ingeboek as wat ek beplan het. Ek sal beslis weer daar oorslaap as die geleentheid hom voordoen. Fasiliteite is baie skoon en ek het rustig geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Vandat ons daar aangekom het tot die volgende dag is ons regtig soos "belangrike" mense behandel. Dankie julle vir jul vriendelikheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste gasheer ooit.

Vinnig oornag (laat in; vroeg uit), en ek is jammer ons kon nie meer van Third Rock sien nie. Gashere was baie vriendlik en behulpsaam. Die kamer is netjies en gerieflik. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda E

Fantasties!

Dit was baie baie lekker, ons het dit so geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serena F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Serena F
Enkelreisiger

Glad nie wat ek verwag het n.a.v. foto's nie.

Ek het 'n selfsorgkamer met alle bykomstighede bespreek. By aankoms is ek na 'n ander erf toe geneem waar ek 'n kamer sonder yskas of lugversorging gegee is. Ek moes op die vloer rondkruip om by elektriese proppe uit te kom. TV het nie gewerk nie. Ketel moes op vloer staan. Plastiese vloermatte dien as tafelbedekking. Kraan by wasbak in badkamer is heeltemal los. Koffie ens is in oop bordjie op tafel. Koffiesakkie baie oud. Om te slaap, moes ek in die middel van die bed lê om te verhoed dat ek afval. Daar was heelnag 'n geluid soos iemand wat teen iets kap. Geen inligting m.b.t. eetplekke ens is gegee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Hi Serena,
Ek is baie jammer oor die ongerief wat jy ervaar het. Omdat ons vol was het ek besluit om jou by n ander gastehuis te plaas.
Dit was 'n fout waarvoor ek bitter jammer is.
Ek sal jou geld terug betaal. Stuur jou asb besonderhede.
Ek is opreg jammer.
Groete,
Keith

Third Rock Guest House
Louis V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cute cottage.

Cute cottage, clean with very friendly host, Keith. If it had WiFi, I would have rated it a 5.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Oulike kothuis.

Oulike kothuis, skoon met baie vriendelike gasheer, Keith. As dit WiFi gehad het, sou ek 'n 5 gee.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Die diens was baie goed, maar ongelukkig is dit baie naby 'n vragmotor oornag stilhou area, wat baie steurend deur die nag is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Enkelreisiger

Wow!

Wat 'n ongelooflike plek! Keith-hulle het my soos familie ontvang en dadelik tuis laat voel. Ek gaan beslis weer van hul gasvryheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Gesin met klein kinders

Mooi huis met baie spasie.

Mooi huis met baie spasie, lekker vir gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho H
Saam met vriende

I will definitely go back! We had an awesome stay.

Heidie and Keith are the best hosts ever. They really know how to take care of their guests and they are always willing to help. Thank you guys and good luck for 2017. Hope it is a year filled with blessings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Hi Mpho, you say the most beautifull things. You made our day. May all your dreams come true.

Third Rock Guest House
Kobie H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie H
Enkelreisiger

Aangename oornagplekkie.

Heeltemal voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C
Gesin met klein kinders

Heerlik rustige rusplek.

Ons is baie vriendelik verwelkom na 'n lang reis en opgegradeer na die huis. Dit was welkom aangesien ons kleuter saam gery het. Alles was netjies en goed ingerig. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met vriende

'n Heerlike rusplekkie langs die pad!

Die gasheer Keith is baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is gerieflik ingerig, skoon en netjies. Alles volledig toegerus. Mens sou verwag om veel meer te betaal! Kan die plekkie regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie, Kobus vir die woorde.

Third Rock Guest House
Lani S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani S
Saam met vriende

Interessant.

Third Rock is definitief 'n unieke gastehuis! En baie goed geleë reg langs die N1 vir mense wat net wil oorslaap, maar ook ideaal as jy wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Third Rock Guest House se terugvoer

Baie dankie Lani vir die mooi woorde.

Third Rock Guest House
Riaan L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, opregte gasvryheid wat net 'n platteland dorpie kan bied.

Die eienaar neem self deel aan die diens wat gegee word en hou opreg sy hand op alle aspekte insluitende die reël van besienswaardighede in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary G
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker - work in progress - eienaar het nog baie idees met die plekkie.

Die plekkie is netjies en 'n goeie oornagplekkie. Die eienaar is baie huislik en hy het 'n passie vir sy omgewing. Hy het nog werk wat hy doen aan die plekkie maar dit steur nie. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelik en hartlik ontvang. Netjiese ruim huis. Heerlik warm geslaap terwyl ons veilig gevoel het met 'n wag buite om ons motor op te pas. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2D Naude Straat, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMzgwZDI1LWU4ZDktNGQ4My05NDE3LTkyMzMyODc2MzQ2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 2D Naude Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.086220990595 27.139407639217