Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Met aankoms, lui asseblief die klokkie by die hek en maak seker dat dit agter u toemaak wanneer u die perseel binnegaan of verlaat.
Die eiendom is op 'n kleinhoewe met grondpaaie, wat moeilik kan wees gedurende die reënseisoen (Oktober tot April) vir baie klein of lae-vryhoogte voertuie.
Selfoonontvangs is beperk; WhatsApp word verkies vir kommunikasie. E-posse sal tussen 08:00 en 17:00 nagegaan word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
123 Luiperd Street, Tierpoort, Gauteng, 0056, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang