Thomas Ville

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thomas Ville is 'n baie netjiese huis in die hartjie van Wildernis in die Suid-Kaap en net 'n entjie se stap van die strand af.

Die kamer is smaakvol versier met die beste katoen perkallinne en topgehalte matrasse.

Geriewe in die kamer sluit DStv, koffie en tee, ’n yskas, mikrogolf en gratis WiFi in.

Die meeste eenhede is selfsorg, en gaste kan onder die melkhoutbome in ’n omheinde boma braai.

Wildernis is ’n gewilde vakansiebestemming langs die wondelike Tuinroete. Toeriste stroom na die area met sy uitgestrekte strande, kalm see en matige klimaat regdeur die jaar.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thomas Ville gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za