LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thomson's Accommodation | LekkeSlaap
+23

Thomson's Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 2, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 215 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thomson's Accommodation is in The Vines, Constantia, 'n suidelike buurt van Kaapstad, geleë.

Thomson's Accommodation beskik oor 3 en suite-dubbelkamers, 1 sakpaskamer en 'n tuinkothuis met sy eie stoeparea. Elke dubbelkamer het sy eie balkon met pragtige uitsigte van die omliggende areas.

Gaste kan 'n gratis selfhelp-ontbyt buite geniet terwyl hulle oor die swembad kyk. Die eiendom het veilige parkeerplek en WiFi. Die gastehuis het 'n kaggel in die gemeenskaplike sitarea wat gaste kan benut.

Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, wittebrood-paartjies en familie wat by pasiënte in Mediclinic Constantiaberg oorkant die pad kom besoek. Daar is talle winkelsentrums, toeriste-aantreklikhede soos Constantia Wynlandgoed en Kirstenbosch in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Thomson's Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Long-straat 2, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thomson's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 2, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEBj7LBiOY9yGswzyBqCGD9imFyyzMCf3FUx2AjYqe77MZIU0C7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2 Long Street The Vines, Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.02738397099 18.459869027138
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!