LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thorn & Feather | LekkeSlaap
+72

Thorn & Feather

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Apr 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thorn & Feather, Plaas 9 van 499, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 333 R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thorn & Feather is naby Vermaaklikheid, 35 km vanaf Riversdal en 40 km vanaf Stilbaai en bied verblyf aan tot 6 volwassenes en 3 kinders. Die verblyf is aan die rand van die Afromontane-woud met ‘n uitsig oor die Duiwenhoksrivier en privaat toegang tot die rivier.

Dié eksklusiewe instansie bied privaat verblyf aan 6 volwassenes en 3 kinders. Die kamers is in 3 klipkothuise wat deur paadjies met klipmuurtjies verbind word. Annabelle-kothuis het ‘n koningingrootte-bed en ‘n enkelbed vir ‘n kind. Astrid-kothuis het ‘n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens vir kinders, asook ‘n toilet en buitestort. Sam-kothuis het ‘n koningingrootte-bed en ‘n aparte toilet, buitestort en ‘n badkamer met ‘n klipbad, stort en mooi uitsig. Warm water word daagliks voorsien.

Die hoofgebou het ‘n kombuis wat volledig toegerus is en ‘n eetarea met stapeldeure wat na die stoep lei. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, vrieskas, gasstoof, gas-oond, yskas, vuurherd en kookgerei. Daar is ook WiFi.

Die stoep het skuifvensters, blindings en ‘n binnebraai. Die leefarea het ‘n gemaklike daged. Die oop dek het ‘n vuurput, braaigeriewe en ‘n swembad. Die dek lei na ‘n paadjie wat na ‘n laer dek onder bome met ‘n rivier-uitsig lei. Daar is ook ‘n groot swembad met dekstoele.

Daar is ook ‘n rits melkhoutbome teen die rivier en watersporttoerusting, soos tripel-, dubbel- en enkelkano’s, dubbel- en enkelkajaks, 2 staalroeplanke, spane en lewensredderbaadjies vir kinders. Die erf bied privaat toegang tot die rivier met 'n jetty.

Doendinge in die area sluit hengel, voëlkyk, bootvaarte, kanovaarte, kajakvaarte, staanroei, voetslaan en bergfietsry in. ‘n Lieflike strand kan via ‘n kajak of boot by die riviermond bereik word. Gaste kan branderplankry in die Stilbaai-omgewing wat sowat 25 minute se ry vanaf die plaas via ‘n grondpad is.

Slaapplek

’n Bespreking by Thorn & Feather sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Thorn & Feather
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Thorn & Feather, Plaas 9 van 499, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thorn & Feather het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 333
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
was R2 333
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thorn & Feather, Plaas 9 van 499, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b6b302bca8e13342703f71fee1b2260ae43f02cc5c3750398ea23a863117c73e72ac1362673e439f97329d7132ec88458df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 333, nou Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Thorn & Feather Farm 9/499 6671 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.329248954907 21.021978136246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!