Thorn Tree Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thorn Tree Lodge is in die plattelandse Olive Hill, net 'n entjie buite Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf wanneer jy tussen groot stede reis. Dit is in 'n rustieke omgewing geleë en albei grasdak-eenhede is goed toegerus en gerieflik gemeubileer.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede. Daar is 2 grasdak-eenhede, Acacia en Camel Thorn, wat elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die derde eenheid, 'n selfsorg-houthut, het 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer. Daar is 'n eetarea langs die eenheid.

Geriewe op die perseel sluit wasgoedgeriewe, kredietkaartgerewe, 'n braai-area, selfsorgkombuis en parkeerplek op die perseel in.

Thorn Tree is net 10 minute se ry vanaf die lughawe en het maklike toegang tot die N1-hoofweg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thorn Tree Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]