LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thorn Tree Lodge | LekkeSlaap
+18

Thorn Tree Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Thorn Tree Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Janri D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons het by Thorn Tree oorgeslaap nadat ons 'n troue by 'n nabygeleë venue bygewoon het. Dis naby, bekostigbaar en lekker rustig. Goeie keuse vir gaste van die nabygeleë venues.

Sean T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke sent werd.

Kos was heerlik. Blypek was netjies, skoon en ons het baie veilig gevoel. Dollie is 'n amazing gasvrou. Sal aanbeveel.

Thorn Tree Lodge's terugvoer

Baie dankie aan julle vir vriendelikheid en skottelgoed was. Julle is great gaste gewees

Thorn Tree Lodge
Stefanus V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus V
Enkelreisiger

Lekker rustig buite die dorp.

Thorn Tree Lodge is 'n lekker rustige buite die dorp verblyf. Lekker dat dit so klein is (drie kamers). Geen klagtes.

Luzaan O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luzaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Ons het lekker baie lekker gebly.

Petro D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stil bosgevoel.

Rustig, stil, baie aangename verblyf. Dollie, die eienares, is baie behulpsaam en vriendelik. Neem net 'n ekstra waaier saam dis “baie” warm in die Vrystaat, sal aanbeveel dat eienaar dalk air-cons installeer.

Thorn Tree Lodge's terugvoer

Dankie vir terugvoer en dat julle sulke aangename gaste was. Julle was 'n plesier.

Thorn Tree Lodge
Massimo M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en na aan die natuur.

Baie rustige atmosfeer en na aan die natuur. Het op die stoep gesit en net asemgeskep.

Ursula J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J
Saam met vriende

Baie gasvry en behulpsaam.

Dollie is voorwaardelik baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Annelise D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise D
Enkelreisiger

Dit was baie netjies, veilig, en definitief 'n plek om oor te slaap.

Ek het regtig my een aand daar baie geniet. Dit was veilig, skoon en die eienares het beslis alles gedoen om seker te maak ek is ok. Ek sal beslis weer besoek!

Cornelius F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius F
Saam met vriende

Gasvryheid en rustige verblyf in buitewyke van Bloemfontein.

Asemrowende gasvryheid en ongerepte stilte in buitewyke van die stad. Skoon goedversorgde kamers met badkamers en kombuis met braaigeriewe en koelte onder doringbome.

Thorn Tree Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ek sien julle gou weer.

Groete,
Dollie

Thorn Tree Lodge
Nicolene M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Saam met vriende

Baie lekker rustig in plaasatmosfeer.

Lekker rustig, goed toegerus, sal weer daar gaan bly.

Thorn Tree Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Julle is baie welkom. Dollie

Thorn Tree Lodge
Gert R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met vriende

Puik diens en waarde vir geld.

Dankie Dollie, jy is 'n puik gasvrou. Ons het heerlik gerus na lang dag op die pad. Jou plek is netjies en beslis 'n lafenis vir moeë reisigers.

Thorn Tree Lodge's terugvoer

Baie dankie, hoop ek sien jul gou weer. Julle was n groot plesier.

Thorn Tree Lodge
Susan N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Enkelreisiger

Excellent!

Thank you for doing your best!

Thorn Tree Lodge's terugvoer

Simply a pleasure.

Thorn Tree Lodge
Sarie P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie P
Saam met vriende

Awesome.

Dolly was van die begin af ongelooflik behulpsaam, sy het berge versit om aan al ons behoeftes te voorsien. Ek sal en kan haar enige tyd aanbeveel.

Rochele M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was wonderlik.

Ons het so rustig geslaap en sal enige tyd weer teruggaan.

Willem D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met gesellige gasvrou, netjiese, veilige verblyf.

Ons was vriendelik ontvang deur die gasvrou, Dollie, wat ons en ons 2 honde welkom laat voel het. Sy het deurentyd kom sekermaak dat ons alles het wat ons sou nodig hê. Sy het gesien ons is diereliefhebbers en het haar 2 klein hondjies aan ons kom voorstel, ook sodat hulle kan sosialiseer met ons eie honde. Die verblyf was netjies en die ou hout-huisie was 'n uitsonderlike alternatief tot 'n normale chalet. Die gronde was so goed onderhou dat mens kon kaalvoet rondloop ondanks die doringbome wat daar groei.

Monia K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monia K
Gesin met klein kinders

Onveilig gevoel en die huisie is baie verwaarloos.

Met aankoms was daar vuil skottelgoedwater nog in die wasbakke, ander gaste moes eetgerei in ons eenheid kom haal en die muskiete was in oorvloed. Ons het onveilig gevoel aangesien dit baie afgeleë is.

Karen E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Karen E
Gesin met klein kinders

Warm.

In die hittegolf was daar geen lugversorging nie en die plek is nie oopgemaak vir lug voor ons aankoms nie.

Hennie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing!

Baie lekker gekuier saam met Dollie en Phillip. Heerlike wegkom van stadsgeraas en baie na aan die natuur. Sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Thorn Tree Lodge's terugvoer

Hallo Karen, jammer vir die hitte maar dankie vir jou terug voer sal aandag gee aan lugversorging.

Thorn Tree Lodge
Miana N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miana N
Saam met vriende

Heerlike ervaring.

Kan beslis aanbeveel! Pragtige kamers met heerlike braaigeriewe. Eienaar baie gasvry!

Roché C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roché C
Enkelreisiger

Rustige omgewing met baie vriendelike diens.

Ek het baie lekker by Thorn Tree Lodge gebly. As jy daarvan hou om buite die stad te bly en genoeg spasie soek vir troeteldiere is dit die ideale blyplek. Volledige toegeruste kombuis, eetkamer en sitkamer bykomend tot slaapkamers, en 'n gasvrou wat uit haar pad uit gaan om seker te maak jy is gelukkig.

Thorn Tree Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar. Hoop om jou,vrou en honde weer te sien

Thorn Tree Lodge
Danelle B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danelle B
Gesin met klein kinders

Dis netjies, skoon en baie gerieflik ingerig.

Dit is egter 'n entjie uit Bloemfontein en moeilik om te kry, wat dit nie gerieflik maak vir oornagverblyf nie. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het met twee groot honde gereis en hulle was bereid om ons te akkommodeer.

Lindie D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Het heerlik geslaap!

Die plekkie was netjies en gemaklik om te oornag! Die bed was gemaklik en die beddegoed skoon. Ek sal die plekkie aanbeveel by enige reisiger.

Lana D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana D
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker gebly!

Wat 'n ongelooflike lekker plek om by te kon bly! Dollie, jou verblyf was wonderlik, jou gasvryheid ongelooflik! Ek sien jou binnekort weer!

Johanna L - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap.

As jy hou van vriendelike mense, die gevoel van in die bos en 'n gerieflike plekkie om weg te breek, is Thorn Tree Lodge die plekkie vir jou en jou gesin of familie. Ons tydjie daar was gerieflik en baie lekker.

Lyneen B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lyneen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld met super-gasvryheid!

Netjiese, skoon, bekostigbare en baie vriendelike plekkie. Sal beslis aanbeveel vir 'n naweek weg. Vrystaatse gasvryheid was fantasties!

Marinda C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda C
Gesin met klein kinders

Dit is nog nuut, daar is nog 'n paar dinge wat moet gebeur. Baie potensiaal. Net nogal ver uit die dorp uit.

Gawe eienares. Daar was 'n paar items in die yskas wat dit laat lyk het of daar moontlik soms iemand in die eenheid bly. Die kamers en linne is heerlik. Mooi badkamer.

Juan M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige atmosfeer. Baie mooi ingerig.

Ons gaan gereeld Kaap toe en sal definitief weer hier oornag. Die plek is ingerig met meer as wat nodig is. Baie mooi en baie gasvry. Definitief troeteldier vriendelik. Baie lekker plaasatmosfeer weg van die stad. Ons was baie tevrede.

Jo G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou doen geweldig baie moeite met haar gaste. Sy is puik!

Ons het 'n selfsorg-eenheid verwag en was bietjie teleurgesteld. Verder was alles baie mooi, skoon en netjies. Die ligging bied uitdagings vir vreemdelinge.

Hannalise N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hannalise N
Gesin met klein kinders

Houthuisie op iemand se erf.

Die gasvrou was vriendelik, maar dis glad nie wat 'n mens verwag nie. Die kamers is mooi, maar dis beslis nie 'n lodge nie.

Gerhard Raath R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard Raath R

Aangenaam!

Dit was presies wat ek wou gehad het om van die stadslewe se gejaag te ontsnap en heerlik te ontspan.

was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenarastraat 11, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwNmNhOGY2LWI4YjctNDU0NS05ZDY1LWYxNjVhYTNhNDc5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 11 Glenara Street Olive Hill 9313 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.054338525042 26.289982795715
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!