Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thornbay Accommodation

Selfsorg
Garrick Woonstel
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12. Die kombuisie is ten volle toegerus en die sitarea het 'n opvoubank vir 2 kinders onder 12 jaar. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n braai. Linne en badhanddoeke is ingesluit en daar is 'n TV met plaaslike kanale, M-Net en 2 DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dolphin Woonstel
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-ateljeewoonstel op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is slaapplek vir maksimum 2 gaste. Die woonstel se kombuisie is ten volle toegerus en die sitarea bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die see bied. Ander geriewe sluit linne, badhanddoeke en 'n TV met plaaslike kanale en M-Net in. 'n Kampeerkot is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Whale Woonstel
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbel-oopvoubank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 2 kinders onder 12. Die kombuisie is ten volle toegerus en die sitarea lei na 'n stoep met 'n braai en 'n uitsig oor die see. Ander geriewe sluit linne en badhanddoeke, 'n TV met plaaslike kanale en M-Net, asook 'n kampeerkot in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bonito Woonstel
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel op die grondverdieping beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrotte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 2 kinders onder 12. Die woonstel het 'n kombuisie wat ten volle toegerus is, 'n sitarea met 'n oopvoubank vir 2 kinders onder 12 jaar en 'n stoep met 'n braai. Ander geriewe sluit linne en badhanddoeke, 'n TV met plaaslike kanale, M-Net en 2 DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Yellow-tail Woonstel
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel op die grondverdieping is ten volle toegerus vir selfsorg. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n oopplan-kombuis en sitarea, asook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n stoep met braaigeriewe buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Barracuda Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 150
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Die woonstel het 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea met 'n oopvoubank. Dit lei na 'n stoep met 'n braai. Ander geriewe sluit 'n TV met plaaslike kanale, M-Net en 2 DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shark Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir maksimum 4 volwassenes en 3 kinders onder 12. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea met 'n opslaanbank en 'n stoep met 'n braai. Linne en badhanddoeke word voorsien en daar is 'n TV met plaaslike kanale, asook M-Net en 2 DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dorado Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir maksimum 4 volwassenes en 2 kinders jonger as 12. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n oopboubank in die sitarea en toegang tot 'n stoep met 'n braai. Ander geriewe sluit 'n TV met plaaslike kanale, M-Net en 2 DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mackerel Woonstel
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel op die eerste verdieping is ideaal vir oornagverblyf. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n stoep met braaigeriewe buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marlin Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel se kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n sitarea met 'n opslaabank wat na 'n stoep met 'n braai lei. Ander geriewe sluit 'n TV met plaaslike kanale, M-Net en 2 DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 4, Kusweg 4, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4Y2RlZjY0LTVmZjgtNDkwMS1hNTljLWYxZTQwY2E4YjAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 408 5 1 5 Kusweg 4 Coast Road 4 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.814458139521 18.236580491066