Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thornbay Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Shark Woonstel
Selfsorg
Marlin Woonstel
Selfsorg
Garrick Woonstel
Selfsorg
Mackerel Woonstel
Selfsorg
Dorado Woonstel
Selfsorg
Dolphin Woonstel
Selfsorg
Barracuda Woonstel
Selfsorg
Whale Woonstel
Selfsorg
Bonito Woonstel
Selfsorg
Yellow-tail Woonstel
Selfsorg
Huisreëls

Geen musiek of uitermatige geraas word toegelaat nie. As enige naburige inwoners uitermatige geraas of oproerige gedrag rapporteer, sal die gasheer die gas sonder enige terugbetaling van die verblyftarief of die deposito van die perseel af sit met onmiddellike effek.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste wat in die verblyf mag wees mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie. Diegene wat hierdie voorwaarde oortree sal met onmiddellike effek en sonder kennisgewing, deur die gasheer van die perseel afgesit word.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenheide.
Ontvangs sal gesluit wees op 25 en 26 Desember, asook op 1 Januarie. Gaste sal nie op hierdie datums kan in- of uitklok nie.
Geen kinders ouer as 12 jaar word in die Whale Woonstel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 4, Kusweg 4, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4Y2RlZjY0LTVmZjgtNDkwMS1hNTljLWYxZTQwY2E4YjAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 408 5 1 5 Kusweg 4 Coast Road 4 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.814458139521 18.236580491066