Kruger tot Canyons Akkommodasie by Thornhill Safari Lodge | LekkeSlaap
+75
+75

Thornhill Safari Lodge

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Thornhill Safari Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Theo P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek gedink het nie.

Ons het lekker gebly en Charmaine was 'n fantastiese gasvrou gewees, maar die lodge was nie wat ons ingedagte gehad het met die dat Safari deel gevorm het van die Lodge se naam. Alhoewel ons die naweek geniet het, het ons nie waarde vir geld ontvang nie. Ons het baie geld betaal vir slaapplek en etes en dis al. Dis nie jou tipiese lodge wat wildritte insluit is nie. Die kamers is nie op standaard teenoor die geld wat betaal word nie.

Vanaf R2 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 900
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 144, Plaas Guernsey 81 KU, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3pPzNdNlc4atG7JhGTvJWCG2RP2KklW7crti0mZtoKtCkgrTXE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 Portion 144 of the Farm Guernsey 81 KU Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.527290993974 31.116006374359
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za