Westdene Akkommodasie by Thornton Gap Guesthouse | LekkeSlaap
+41

Thornton Gap Guesthouse

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornton-weg 23, Westdene , Johannesburg, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R976 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Thornton Gap Guesthouse is in die hartjie van die sentrale voorstad Westdene in Johannesburg geleë. Dis op Thornton-pad op die drumpel van voorstede soos Melville, Greenside, Emmarentia, Auckland Park en die welbekende Sophia Town geleë.

Dié gastehuis bied verblyf in 4 kamers wat uniek opgemaak is. Elke kamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs en groot spieëls. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ons het 'n kragopwekker beskikbaar indien daar kragonderbrekings is. Daar is ook wasgoeddienste op die perseel beskikbaar teen ekstra koste.

Ons bedien elke oggend 'n smullekker ontbyt. Daar is onderdakparkeerplek van die straat af en uiters moderne sekuriteitstelsels op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Thornton Gap Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Thornton-weg 23, Westdene , Johannesburg, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R976
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R976
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornton-weg 23, Westdene , Johannesburg, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiMDk2YzVlLTJjZDgtNDFlNC1hMjk3LWFkMzA2N2VjOWI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R976  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 23 Thornton Road Westdene 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.178231 27.987316
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za