Three Angelz Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Three Angelz Guest House bied hartlike en professionele gasvryheid, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of paartjies. Hierdie gastehuis is in die veilige, stil woonbuurt, Komani Park, in Queenstown geleë. Three Angelz is stapafstand van die dorp en die Nonesi- en Lukhanji-winkelsentrums af.

Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel versierde gastekamers. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, mikrogolfoond, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n staanwaaier.

Verskeie heerlike ontbyt-opsies is beskikbaar en word in die eetarea bedien. WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Three Angelz Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za