Three Birds Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Three Birds Country House skuil in die rustige dorpie Richmond langs die N1 in die Noord-Kaap. Dis sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, so dis ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Ons het 5 luukse suites en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, plasma-TV met sekere DStv-kanale, koffiemasjien, en teemaakgeriewe.

Die beddens is opgemaak met katoenlinne, donsveer-duvets en hipo-allergeniese kussings. Katoenhanddoeke en komplimentêre toiletware word voorsien. Al die kamers het lugversorging en drie van die kamers bied toegang tot die binnehof. Dié drie kamers is ideaal vir reisigers met troeteldiere of diegene wat die Karoosonnetjie en -sterre in privaatheid wil geniet.

Three Birds Country House bied gratis WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek. En troeteldiere is welkom op versoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Three Birds Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false