+68
Gastehuis in Richmond

Three Birds Country House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was lekker om in so 'n pragtige gastehuis wat so volledig toegerus is, te bly. Wat 'n juweel in Richmond! Ons het in kamer 5 geslaap. Yslike kamer, sitkamertjie, reuse badkamer. So netjies en ruim en volledig! Los van die huis is daar 'n volledig toegeruste kombuis/eetkamer/sitkamer. Veilige parkering. Lekker gebly; sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
1 nag
5.0
Mrt 2026

A welcome stop after a long day's journey. Amanda was very friendly and welcomed us and explained everything on arrival. She recommended a venue for dinner which we used and were not disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Pragtige en smaakvolle verblyf. Three Birds is een van die mooiste gastehuise waar ek nog gebly het. Dis baie smaakvol gemeubileer en alles waarvoor jy kan vra vir oornaggeriewe is beskikbaar. Dit sal definitief een van my gereelde oorslaap plekke wees wanneer ek tussen Gauteng en die Kaap reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Three Birds Country House
Alma, dankie dat jy ons plekkie so geniet het. Mag 3Birds vir jou altyd 'n heerlike oornag stop wees.

Josh M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Great. Great, as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great overnight stop over. Wonderful overnight accommodation. Just beware of mozzies; there are burners and spray to deal with them. Wonderful pool to cool off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg B
1 nag
4.8
Jan 2026

Amazing. Everything about the room was cosy and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heinz Walter K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Spacious, practical and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag
5.0
Des 2025

Baie rustig. Ek sal hierdie plekkie aanbeveel vir enige iemand. Hulle stap die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik geslaap! Wapp ontvang, verwelkom en te sê wie ons gaan ontmoet. Vriendelik ontvang en afgesien vroe oggend. Kamer ruim en netjies. Groot badkamer met bad en stort. Honesty bar in kamer, koeldrank en wyn met heerlike koffie, vars melk met beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie E
1 nag
5.0
Des 2025

Besonders en gerieflik. Ons was vriendelik ontvang en Mary het vroeg opgestaan om te reël vir hulp met die skuif van my trailer. Die kamer was pragtig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgifIs0m7j9XHOAbEeZ7sd92OhnyeWOIO2dN2FTBhHWmCYESQN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 5 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.412053574348 23.948758291996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang