Three Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Three Boutique Hotel is in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde internasionale toeristebestemming. Die kusdorpie is bekend vir sy klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, markte, fauna en flora en die ikoniese landmerke onder meer Robbeneiland en Tafelberg. Dit is 'n fantastiese bestemming vir gaste wat op soek is na 'n luilekker vakansie.

Die verblyf bestaan uit 14 luukse dubbelkamers, 3 standaard dubbelkamers en 1 ateljee-suite wat altesaam 36 gaste kan akkommodeer. Al die kamers het gemaklike slaapplek, en suite-badkamers, linne, handdoeke, 'n lessenaar, elektroniese kluis, lugversorging, kamergeriewe, WiFi, 'n haardroër, TV met DStv en tee- en koffiegeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, gastesitkamer, 'n kroeg, lughawe-pendeldienste op versoek, massering en skoonheidsterapie indien vooraf gereël, wasgoeddienste en veilige parkeerplek in.

Dié hotel is 'n klipgooi van Gardens-winkelsentrum af met restaurante, banke, supermarkte en verskeie boetieks. Dit bied ook maklike toegang tot die kabelkarretjie na Tafelberg, V&A Waterfront, KIKS, Kaapstad-stadion, Kampsbaai en Clifton se strande.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Three Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za