Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Thymes Inn

Gastehuis
Dubbelkamer - Valerian
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, kombuisarea en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, waaier, kasspasie, haardroër en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die tuin en voëllewe. Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en yskassie insluit.

Huisreëls

Rook word nie in die verblyf toegelaat nie.

Goedgemanierde troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Ontbyt is beskikbaar, maar dit moet vooraf met die verblyf gereël word.

Selfsorgopsies in die dubbelkamers bestaan uit 'n klein kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond en ketel.

Selfsorgopsies in die kotuise bestaan uit 'n klein kombuisie met 'n gasstofie.

Beurtkrag affekteer nie hierdie eiendom nie.

'n Braai is beskikbaar om te gebruik. Vuurmaakhout is beskikbaar om op die perseel te koop.

'n Funksielokaal is ook op die perseel beskikbaar. Bespreek asb. direk met die instansie. Kapasiteit 10 - 40 mense.

Besoekers word nie toegelaat nie.

Hou asb. geraasvlakke laag. Ons sal geen buitensporige gedrag duld nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis - Chamomile
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaaparea, kombuisarea, sitarea en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, kasspasie en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis het 'n eiland met sitplek vir 2 en is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die sitarea en daar is 'n enkelbed, sowel as 'n slim-TV met Netflix. Die sitarea bied toegang tot die stoep. Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook word nie in die verblyf toegelaat nie.

Goedgemanierde troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Ontbyt is beskikbaar, maar dit moet vooraf met die verblyf gereël word.

Selfsorgopsies in die dubbelkamers bestaan uit 'n klein kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond en ketel.

Selfsorgopsies in die kotuise bestaan uit 'n klein kombuisie met 'n gasstofie.

Beurtkrag affekteer nie hierdie eiendom nie.

'n Braai is beskikbaar om te gebruik. Vuurmaakhout is beskikbaar om op die perseel te koop.

'n Funksielokaal is ook op die perseel beskikbaar. Bespreek asb. direk met die instansie. Kapasiteit 10 - 40 mense.

Besoekers word nie toegelaat nie.

Hou asb. geraasvlakke laag. Ons sal geen buitensporige gedrag duld nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5b7nnUxE9RiAkCSPlhZwMRlWpdQC1bW1ljnmTC2kl0NxhWTuj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Plot 28B Tierpoort 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.89668988649 28.389604021984